Unique profiles
15
Most used tags
Total likes
0
Top locations
Potchefstroom, NWU-Pukke
Average media age
882.9 days
to ratio
So vandag gaan ek en hierdie awesome meisie , my meisie vandag 6 maande uit!! Liefi  vandag was baiee ...
Media Removed
So vandag gaan ek en hierdie awesome meisie , my meisie vandag 6 maande uit!! Liefi vandag was baiee lekker en dankie vir di ongelooflike lekker 6 maande kan glad ni wag vir nog baie meer bmvan hle ni jys di beste mooiste meisie ooit en ek kon nie vir beter vra ni love you to bits!!! So vandag gaan ek en hierdie awesome meisie , my meisie vandag 6 maande uit!! Liefi 😘 vandag was baiee lekker en dankie vir di ongelooflike lekker 6 maande kan glad ni wag vir nog baie meer bmvan hle ni 😘😍❤ jys di beste mooiste meisie ooit en ek kon nie vir beter vra ni 😘😘😘 love you to bits!!!
My liefste sussie Baie baie baie gelik mat jou spesiale daggie Vir die afgelope 14 jaar het ...
Media Removed
My liefste sussie Baie baie baie gelik mat jou spesiale daggie Vir die afgelope 14 jaar het ek jou nou Al geken, ek is baie trots op die mensie Wat jy geword het...Dankie dat jy my so gelukkig maak om jou sussie te wees, ek is sekker die gelukkig mens want ek is een van die min mense Wat die ... My liefste sussie💚💚
Baie baie baie gelik mat jou spesiale daggie🎁🎈🎈
Vir die afgelope 14 jaar het ek jou nou Al geken, ek is baie trots op die mensie Wat jy geword het...Dankie dat jy my so gelukkig maak om jou sussie te wees, ek is sekker die gelukkig mens want ek is een van die min mense Wat die vooreg het om jou so lank Al te ken... Van klein tyd was j altyd daar vir my ek waardeer alles wat jy vir my doen...ek dink nie ek kon vir iemand beter vra nie...Ek dink nie jy weet hoeveel jy vir my beteken nie(das alot), bly altyd nt so mooi soos Wat jy is. Mag Liewe Jesus jou in sy hande toevou en jou deur al die groot goed in lewe dra...
love you to the moon and back xxx
Read more
Dankie vir 'n amazing vakansie saam  Ek kon nie vir beter vra nie. Love you lots and lots and lots. ...
Media Removed
Dankie vir 'n amazing vakansie saam Ek kon nie vir beter vra nie. Love you lots and lots and lots. #wildtuin #see #karoo #riverrafting #jbay #op2017 #4denuwejaars #verliefopmybestevriend #opnogvelemeer Dankie vir 'n amazing vakansie saam 💙 Ek kon nie vir beter vra nie. Love you lots and lots and lots. #wildtuin #see #karoo #riverrafting #jbay #op2017 #4denuwejaars #verliefopmybestevriend #opnogvelemeer
Madri!!!!!!!!! Baie geluk met jou verjaarsdag Dankie vir als, ek kon nie vir beter vra as jy!! ...
Media Removed
Madri!!!!!!!!! Baie geluk met jou verjaarsdag Dankie vir als, ek kon nie vir beter vra as jy!! Love you #cringe Madri!!!!!!!!! Baie geluk met jou verjaarsdag🎉🎉 Dankie vir als, ek kon nie vir beter vra as jy!! Love you❤ #cringe
EKS baie baie lief vir die meisie!!😀 Dez dankie vir als wat jy is vir my en als wat jy al gedoen het vir ...
Media Removed
EKS baie baie lief vir die meisie!!😀 Dez dankie vir als wat jy is vir my en als wat jy al gedoen het vir my , jys awesome i love u!! kon nie vir beter vra nie!! EKS baie baie lief vir die meisie!!😀 Dez dankie vir als wat jy is vir my en als wat jy al gedoen het vir my , jys awesome i love u!! kon nie vir beter vra nie!!❤
Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak elke dag al vir 1.5 jaar Ek kon nie vir beter ...
Media Removed
Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak elke dag al vir 1.5 jaar Ek kon nie vir beter vra nie.️ Dankie vir al jou unconditional Love . Ek leer elke dag so baie by jou. Jys my beste maatjie, my steunpilaar en my sielsgenoot Ek is so, so, so, so, so lief vir jou en so dankbaar Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak elke dag al vir 1.5 jaar 💞Ek kon nie vir beter vra nie.❤️ Dankie vir al jou unconditional Love 👫. Ek leer elke dag so baie by jou🙏. Jys my beste maatjie, my steunpilaar en my sielsgenoot 💑💌 Ek is so, so, so, so, so lief vir jou en so dankbaar 💘
1 year anniversary,,, the love of my life,,, koni beter vra nie,,, die beste ooit,,, dankie vir als ...
Media Removed
1 year anniversary,,, the love of my life,,, koni beter vra nie,,, die beste ooit,,, dankie vir als my liefie,,, ons al deur dik en dun,,, hoop daar nog baie jare saam,,, lief ju ongelooflik bja,,,, ♡♡ #myman️ #besteooit #sonderjouisekniks #1yearanniversary #12months #365days ... 1 year anniversary,,, the love of my life,,, koni beter vra nie,,, die beste ooit,,, dankie vir als my liefie,,, ons al deur dik en dun,,, hoop daar nog baie jare saam,,, lief ju ongelooflik bja,,,, ♡♡♥♥♥
#myman❤️ #besteooit
#sonderjouisekniks
#1yearanniversary
#12months
#365days
#truelove

Read more
Een van nog vele meer! Dankie vir alles wat jy is en beteken vir my! Kon nie vir beter vra nie.Ek much ...
Media Removed
Een van nog vele meer! Dankie vir alles wat jy is en beteken vir my! Kon nie vir beter vra nie.Ek much jou bitter baie my love! #1month Een van nog vele meer! Dankie vir alles wat jy is en beteken vir my! Kon nie vir beter vra nie.Ek much jou bitter baie my love!❤
#1month
My love ️ Baie baie geluk met jou verjaarsdag ️ Dankie vir elke dag wat j my so gelukkig maak en ...
Media Removed
My love ️ Baie baie geluk met jou verjaarsdag ️ Dankie vir elke dag wat j my so gelukkig maak en vir my di kaans gee om elke dag van voor af verlief te raak op jou ️ Jy is rerig my alles en ek kan rerig ni vir beter vra nie ️ Ek is so ongelooflik lief vir jou Ek hoop rerig j ht die beste daggie ooit ... My love ❤️
Baie baie geluk met jou verjaarsdag 😍❤️
Dankie vir elke dag wat j my so gelukkig maak en vir my di kaans gee om elke dag van voor af verlief te raak op jou 😍❤️ Jy is rerig my alles en ek kan rerig ni vir beter vra nie ❤️
Ek is so ongelooflik lief vir jou 💗
Ek hoop rerig j ht die beste daggie ooit 😊💕
Read more
Jy maak my meer as gelukkig.!!!! Ek kan ni vir 'n beter persoon in my lewe vra nie.. Jy is my ALLES  ...
Media Removed
Jy maak my meer as gelukkig.!!!! Ek kan ni vir 'n beter persoon in my lewe vra nie.. Jy is my ALLES elke keer as ek jou sien dan is dit asof ek net weer van vooraf verlief raak op jou.. Ek like die butterfly gevoel wat ek op my maag kry wanneer jy net vir my sal lê en staar en dan wonder ek wat jy dink ... Jy maak my meer as gelukkig.!!!! Ek kan ni vir 'n beter persoon in my lewe vra nie.. Jy is my ALLES ❤😘😘 elke keer as ek jou sien dan is dit asof ek net weer van vooraf verlief raak op jou.. Ek like die butterfly gevoel wat ek op my maag kry wanneer jy net vir my sal lê en staar en dan wonder ek wat jy dink ❤😘 dankie dat jy net altyd weet wat om te sê op die regte tyd jy weet net hoe om my beter te laat voel... Ek glo dat liewe Jesus jou vir my gestuur het.. Ek het nie genoeg woorde om te sê danki nie maar weet net elke dag waardeer ek jou net meer en meer.!!!! #love #inlove #butterflies #hearts #forever
Read more
Organic love project was amazing met soveel liefde xx koni vir n beter groep vriende vra nie en my ...
Media Removed
Organic love project was amazing met soveel liefde xx koni vir n beter groep vriende vra nie en my siel is nou gebind aan een pragtige mens @andriesbester97 #2maandeannivercary #loveproject2017 #tomannymore #maarnetdiebegin #verlief #livinglifetothemax #luuks #beautifullbeast Organic love project❤ was amazing met soveel liefde xx koni vir n beter groep vriende vra nie en my siel is nou gebind aan een pragtige mens @andriesbester97 #2maandeannivercary #loveproject2017 #tomannymore #maarnetdiebegin #verlief #livinglifetothemax #luuks😉 #beautifullbeast
1 Jaar verloof aan my bestie, my partner in crime en my heel gunsteling!! Oor 85 dae trou ons en ek kon ...
Media Removed
1 Jaar verloof aan my bestie, my partner in crime en my heel gunsteling!! Oor 85 dae trou ons en ek kon nie vir n beter, mooier of sterker vrou vra om van my n geringde duif te maak nie! Ek sien uit om jou die res van my lewe aan my sy te he! Love you plenty!! #85days #hakmyventer #iFLY #J&B #B(F)eyonce 1 Jaar verloof aan my bestie, my partner in crime en my heel gunsteling!! Oor 85 dae trou ons en ek kon nie vir n beter, mooier of sterker vrou vra om van my n geringde duif te maak nie! Ek sien uit om jou die res van my lewe aan my sy te he! Love you plenty!! ❤️😍😘 #85days #hakmyventer #iFLY #J&B #B(F)eyonce
Kan nie vra vir n beter verloofde nie Soooo lief vir jou... #engaged #love #shesmine #liefde #liefdewen ...
Media Removed
Kan nie vra vir n beter verloofde nie Soooo lief vir jou... #engaged #love #shesmine #liefde #liefdewen #verloof #blessed Kan nie vra vir n beter verloofde nie
Soooo lief vir jou... #engaged #love #shesmine #liefde #liefdewen #verloof #blessed
“she’s a whiskey in a tea cup kind of girl.” 🥃 baie geluk met jou verjaarsdag my twin. mag jy alles kry ...
Media Removed
“she’s a whiskey in a tea cup kind of girl.” 🥃 baie geluk met jou verjaarsdag my twin. mag jy alles kry wat jou hart begeer, want jy verdien niks minder nie. Cheers op die eerste 21! Kan defnitief nie vir n beter twin vra nie.🏻🏻‍♀️🍾 Love you, always ️ xoxo “she’s a whiskey in a tea cup kind of girl.” 🥃 baie geluk met jou verjaarsdag my twin. mag jy alles kry wat jou hart begeer, want jy verdien niks minder nie. Cheers op die eerste 21! Kan defnitief nie vir n beter twin vra nie.💃🏻🙋🏻‍♀️🍾 Love you, always ♥️
xoxo
"His love endures forever." En hiervan kan ek getuig. Ongelooflik dankbaar vir al die Genade. ...
Media Removed
"His love endures forever." En hiervan kan ek getuig. Ongelooflik dankbaar vir al die Genade. Die 5 jaar was een ongelooflike journey wat ek vir niks verruil en wat verseker nie moontlik sou wees sonder al my steunpilare. Dankie vir al die "knieë-deurbid", ondersteuning, liefde, mamma-pakkies ... "His love endures forever." En hiervan kan ek getuig.

Ongelooflik dankbaar vir al die Genade. Die 5 jaar was een ongelooflike journey wat ek vir niks verruil en wat verseker nie moontlik sou wees sonder al my steunpilare. Dankie vir al die "knieë-deurbid", ondersteuning, liefde, mamma-pakkies en net sommer vir alles. Vir beter kon ek en sussie nie vra.
Lief julle ❤️
#my_familie_my_als #dankiePuk #dankieVMN #what_a_journey #BWI_hons ✔️
Read more