Jou vir saam gelukkig

Unique profiles
36
Most used tags
Total likes
0
Top locations
JC Le Roux winery, Pretoria, South Africa, Wassenaar
Average media age
742.7 days
to ratio
Jannessss!!!! Baie baie geluk met jou verjaarsdag ou maat!! Ek hoop jy het jou eerste verjaarsdag ...
Media Removed
Jannessss!!!! Baie baie geluk met jou verjaarsdag ou maat!! Ek hoop jy het jou eerste verjaarsdag as n salaristrekker baie geniet en dat jy baie bederf is!! Ek sou graag daar wou wees, maar sedert 20 Maart, 2 jaar terug probeer ek om nie te veel op jou verjaarsdag rond te ry ni, so ek sal nou maar ... Jannessss!!!! Baie baie geluk met jou verjaarsdag ou maat!! Ek hoop jy het jou eerste verjaarsdag as n salaristrekker baie geniet en dat jy baie bederf is!! Ek sou graag daar wou wees, maar sedert 20 Maart, 2 jaar terug probeer ek om nie te veel op jou verjaarsdag rond te ry ni, so ek sal nou maar ni di lang pad see toe aandurf om jou verjaarsdag saam jou te kan fier nie!!(haha ek hoop opreg dit is die regte spelling of dat jy ten mjnste weet wat ek wil se want kon ek nou reeerig fier spel en met oortuiging dat dit reggespel is na die volgende woord toe gaan ni haha, so as dit verkeerd gespel is, askuus dat jy nou hierdie spelfout op FB op jou verjaarsdag moes verduur!😊) Maar ek kan gelukkig se dit is nou al die 2de jaar in n ry wat my kar jou verjaarsdag oorleef het!😜 Saam jou skiet ek enige dag n stiefbok,,, maak ek enige dag artrities grappies,,, ontdek ek graag fone en remotes in die binnekant van ons banke,,, luister hoe jy alewig vir my optom grappies moet verduidelik (en in my geval, altyd verkieslik 2😜)! Vir jou sal ek selfs jou koppies was na n koffie, al is dit net sodat die volgende 2 kyers se gesprek nie oorgeneem word deur jou gekla oor jy moet koppies was nie!😊 Jokes jokes! Baie dankie vir te veel goeie tye, eks bevoorreg om jou as n vriend te he!!
En danksy jou kan ek met trots se dat ek weet waar Tzaneen is!😜
Hoop jy geniet die laaste van jou verjaarsdag en Margate (Margate=Uvongo😉) saam jou familie baie!!
Read more
Liefste Beula...nog ‘n maand en nog ‘n hoofstuk saam met jou! Jy maak Pappa, Mamma en Boetie so gelukkig!! ...
Media Removed
Liefste Beula...nog ‘n maand en nog ‘n hoofstuk saam met jou! Jy maak Pappa, Mamma en Boetie so gelukkig!! Jou glimlag maak harte bly, jy is so spesiaal en ons is bitter baie lief vir jou #8maande #blessed #smiles #happiness #soveelliefde #proudmommy #prouddaddy Liefste Beula...nog ‘n maand en nog ‘n hoofstuk saam met jou! Jy maak Pappa, Mamma en Boetie so gelukkig!! Jou glimlag maak harte bly, jy is so spesiaal en ons is bitter baie lief vir jou 🌸 #8maande #blessed #smiles #happiness #soveelliefde #proudmommy #prouddaddy
Eks dankbaar dat ek neefs kan hê wat net so well my broers kon wees <span class="emoji emoji1f37b"></span> Veelsgeluk Bones aan jou verjaarsdag ...
Media Removed
Eks dankbaar dat ek neefs kan hê wat net so well my broers kon wees Veelsgeluk Bones aan jou verjaarsdag 🏼 jy is maar regtig nou al 'n 'war veteran' van Helderberg en gelukkig ook nou al klaar geswot dankie vir al die raad en leiding in die lewe. Gelukkig is 28 net 'n nommer , so hou maar aan jonk ... Eks dankbaar dat ek neefs kan hê wat net so well my broers kon wees 🍻 Veelsgeluk Bones aan jou verjaarsdag 👌🏼 jy is maar regtig nou al 'n 'war veteran' van Helderberg en gelukkig ook nou al klaar geswot 😉 dankie vir al die raad en leiding in die lewe. Gelukkig is 28 net 'n nommer , so hou maar aan jonk wees en saam jou neefs kuier 🍷
Read more
Vandag verjaar my soulmate, my beste maat en my droomvrou. My pop dankie vir die wonderlike vrou ...
Media Removed
Vandag verjaar my soulmate, my beste maat en my droomvrou. My pop dankie vir die wonderlike vrou en mamma wat jy is, jy doen en beteken alles vir my en klein Jan. Van dag 1 af het ek geweet ons gaan vir ewig saam wees en elke dag wat verbygaan is ek meer gelukkig en verlief. Dankie vir kos insit met ... Vandag verjaar my soulmate, my beste maat en my droomvrou. My pop dankie vir die wonderlike vrou en mamma wat jy is, jy doen en beteken alles vir my en klein Jan. Van dag 1 af het ek geweet ons gaan vir ewig saam wees en elke dag wat verbygaan is ek meer gelukkig en verlief. Dankie vir kos insit met briefies, geduldig wag as daar laat gewerk word, dankie vir so baie avonture, dankie vir ons seuntjie en die super mamma wat jy is, jy is alles vir my! Ek het jou oneindig lief!! #blessedwiththebest #supermommy #superwife #foreverandalways
Read more
Geluk met jou verjaarsdag my liefste man. Jy maak my <span class="emoji emoji2764"></span> so gelukkig. Dankie vir die lekkerste tyd saam. ...
Media Removed
Geluk met jou verjaarsdag my liefste man. Jy maak my so gelukkig. Dankie vir die lekkerste tyd saam. Mag Jesus ons nog spaar vir baie verjaarsdae saam. Geluk met jou verjaarsdag my liefste man. Jy maak my ❤ so gelukkig. Dankie vir die lekkerste tyd saam. Mag Jesus ons nog spaar vir baie verjaarsdae saam.
Van die dag wat ons in weiveld ontmoet het en jy my niks van dans kon leer nie het ek geweet jy gaan my ...
Media Removed
Van die dag wat ons in weiveld ontmoet het en jy my niks van dans kon leer nie het ek geweet jy gaan my gelukkig maak en jy steel my hart nogsteeds elke dag. Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx. Dankie vir al die goeie en lekker tye wat ons al saam kon gehad het. Ek weet daar gaan nog baie wees. ... Van die dag wat ons in weiveld ontmoet het en jy my niks van dans kon leer nie het ek geweet jy gaan my gelukkig maak en jy steel my hart nogsteeds elke dag. Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx. Dankie vir al die goeie en lekker tye wat ons al saam kon gehad het. Ek weet daar gaan nog baie wees. Eks baie lief vir jou ❤
#mooistemeisie #bdaygirl #27 #oudmaarnogniekoud #liefjou
Read more
Baie geluk met jou 18de my engel<span class="emoji emoji2764"></span>Ek post bietjie later want jy is tegnies eers die 29ste gebore, maar ...
Media Removed
Baie geluk met jou 18de my engelEk post bietjie later want jy is tegnies eers die 29ste gebore, maar more is die 1ste so ek gooi hom hier half-half Engel jy stel altyd so n goeie voorbeeld en ek is bly dat jy nou saam met my kan kuier in swarriesBaie geluk Kita lief! En mag daar nog baie jare ... Baie geluk met jou 18de my engel❤Ek post bietjie later want jy is tegnies eers die 29ste gebore, maar more is die 1ste so ek gooi hom hier half-half😄❤🌹 Engel jy stel altyd so n goeie voorbeeld en ek is bly dat jy nou saam met my kan kuier in swarries😂💕Baie geluk Kita lief! En mag daar nog baie jare vol liefde wees!🎉Ek is lief vir jou, bly soos jy is en bly gelukkig soos ek jou ken❤❤❤ #HBD

#happybirthday #cake #unicorncake #18birthday #couple #eighteen #partytime #drinks #champain
Read more
My love for you is like a journey , starting at Forever and Ending at never <span class="emoji emoji1f46b"></span><span class="emoji emoji2764"></span> Happy anniversary my ...
Media Removed
My love for you is like a journey , starting at Forever and Ending at never Happy anniversary my engel ! 17 onvergeetlike maande saam jou. Dankie vir al jou geduld , liefde en ondersteuning x Jy's definitief die beste ooit en ek is trots op jou my mysie te noem love you to the moon and back #liefde ... My love for you is like a journey , starting at Forever and Ending at never 👫❤ Happy anniversary my engel ! 17 onvergeetlike maande saam jou. Dankie vir al jou geduld , liefde en ondersteuning x Jy's definitief die beste ooit en ek is trots op jou my mysie te noem 😍 love you to the moon and back 😘 #liefde #gelukkig #watgeldniekankoopnie #mymysie #mooiste #maloorjou
Read more
MY LIEFDE ❣ Ek hoop ons gaan nog vir 'n leeftyd die jare aftel. Elke dag met jou in my lewe is die beste ...
Media Removed
MY LIEFDE ❣ Ek hoop ons gaan nog vir 'n leeftyd die jare aftel. Elke dag met jou in my lewe is die beste dag ooit. Happy anniversary babes die lewe is n lied saam jou 🕺 jy maak my hart soo gelukkig "May the love that brought us together grow and mature with each passing year. Bring us both ... MY LIEFDE ❣
Ek hoop ons gaan nog vir 'n leeftyd die jare aftel. Elke dag met jou in my lewe is die beste dag ooit. Happy anniversary babes 😁 die lewe is n lied saam jou 🕺💑💃 jy maak my hart soo gelukkig 💟💟💟💟
"May the love that brought us together grow and mature with each passing year. Bring us both ever closer to YOU through our love for each other" 💟💟
#op548dae #1jaar6maande #liefdevanmylewe #Godisgoed #telief #mydroom #blessed @johanq09
Read more
Gelukkig kan jy nie familie kies nie...want wie se ons sou mekaar gevind het as ons nie familie was ...
Media Removed
Gelukkig kan jy nie familie kies nie...want wie se ons sou mekaar gevind het as ons nie familie was nie..en nou kan ons saam laf wees en mal gaan en steeds moet ons lief bly vir mekaar want ons is familie..Ek waardeer jou in my lewe en geniet jou dankie vir die sussie wat ek nog altyd in jou het my nig.. #familie #teveel #mysussie #niggels #liefjou Gelukkig kan jy nie familie kies nie...want wie se ons sou mekaar gevind het as ons nie familie was nie..en nou kan ons saam laf wees en mal gaan en steeds moet ons lief bly vir mekaar want ons is familie..Ek waardeer jou in my lewe en geniet jou dankie vir die sussie wat ek nog altyd in jou het my nig.. #familie #teveel💜 #mysussie #niggels #liefjou
Ek is kinderlik opgewonde vir ons toekoms saam my liefie.... Kan nie wag om jou elke liewe dag te sien ...
Media Removed
Ek is kinderlik opgewonde vir ons toekoms saam my liefie.... Kan nie wag om jou elke liewe dag te sien nie. Jy is net die beste, jy maak my so gelukkig en jy is net sonder enige twyfel my mens. Ek het jou lief @anrichstrydom #terugpretoriatoe #bymybokkie #gaanmymensemis #nuwebegin #saammetjou ... Ek is kinderlik opgewonde vir ons toekoms saam my liefie.... Kan nie wag om jou elke liewe dag te sien nie. Jy is net die beste, jy maak my so gelukkig en jy is net sonder enige twyfel my mens. Ek het jou lief @anrichstrydom
#terugpretoriatoe #bymybokkie #gaanmymensemis #nuwebegin #saammetjou #liefvirjou #geenmeersondaegroetnie
Read more
Gister die 14de was ek en my manlief n volle jaar en 6 maande saam jys die beste my engel en kon nie vir ...
Media Removed
Gister die 14de was ek en my manlief n volle jaar en 6 maande saam jys die beste my engel en kon nie vir beyer gevra het nie jys my rots my alles my lewe jy maak my so gelukkig. Ek is baie baie lief vir jou my engel. Xxx Gister die 14de was ek en my manlief n volle jaar en 6 maande saam jys die beste my engel en kon nie vir beyer gevra het nie jys my rots my alles my lewe jy maak my so gelukkig. Ek is baie baie lief vir jou my engel. Xxx 😘😘😘❤😘❤😘😘❤💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💗💗💗💗💗💗
My skat eks so lief vir jou ,jyt geen idee... Al ons tye saam is onvergeetlik ,jy maak my so gelukkig... ...
Media Removed
My skat eks so lief vir jou ,jyt geen idee... Al ons tye saam is onvergeetlik ,jy maak my so gelukkig... Dankie dat j altyd agter my staan en altyd daar is vir my en my ondersteun in dit wat ek doen... #girlfriend #love #inlove #beard #smile #like4like #follow4follow My skat eks so lief vir jou ,jyt geen idee... Al ons tye saam is onvergeetlik ,jy maak my so gelukkig... Dankie dat j altyd agter my staan en altyd daar is vir my en my ondersteun in dit wat ek doen... #girlfriend #love #inlove #beard #smile #like4like #follow4follow
Dankie vir n amazing twee maande saam jou, jy maak my nogsteeds baie gelukkig
Media Removed
Dankie vir n amazing twee maande saam jou, jy maak my nogsteeds baie gelukkig Dankie vir n amazing twee maande saam jou, jy maak my nogsteeds baie gelukkig
4 Jaar saam jou! Dankie vir als my Dev... jys kinda amazeballs! #4jaar #gelukkig #jyscool @devonr59
Media Removed
4 Jaar saam jou! Dankie vir als my Dev... jys kinda amazeballs! #4jaar #gelukkig #jyscool @devonr59 4 Jaar saam jou! Dankie vir als my Dev... jys kinda amazeballs! #4jaar #gelukkig #jyscool @devonr59
Infinity is long time, but I wouldn't mind spending it with you 🙄<span class="emoji emoji1f60a"></span> lief jou @lianca.rademan <span class="emoji emoji2764"></span>️ dankie ...
Media Removed
Infinity is long time, but I wouldn't mind spending it with you 🙄 lief jou @lianca.rademan ️ dankie vir die beste 9 maande saam die wonderlikste mens. Jy maak my gelukkig #lvj #wcw #hartsepunt #9maande #dankbaar #jyverstaanmy #smile #yourebeautiful Infinity is long time, but I wouldn't mind spending it with you 🙄😊 lief jou @lianca.rademan ❤️ dankie vir die beste 9 maande saam die wonderlikste mens. Jy maak my gelukkig
#lvj #wcw😍 #hartsepunt #9maande #dankbaar #jyverstaanmy #smile #yourebeautiful
Mons!!!!! Ek is sooooo bly vir jou baie baie geluk jy verdien dit!!! Mag julle sooo gelukkig saam ...
Media Removed
Mons!!!!! Ek is sooooo bly vir jou baie baie geluk jy verdien dit!!! Mag julle sooo gelukkig saam wees!!! #julleisverloof!!!!! Mons!!!!! Ek is sooooo bly vir jou baie baie geluk jy verdien dit!!! Mag julle sooo gelukkig saam wees!!! #julleisverloof!!!!!
If I know what love is, it is because of you. Dankie vir jou geduld en liefde gedurende ons jaar saam. ...
Media Removed
If I know what love is, it is because of you. Dankie vir jou geduld en liefde gedurende ons jaar saam. Ek het ongelukkig nie die regte woorde om vir jou te probeer verduidelik hoe gelukkig my hart is nie, so vir nou sal ek net sê dankie. #1yearanniversary #happyanniversarymylove @hugostruwig If I know what love is, it is because of you.
Dankie vir jou geduld en liefde gedurende ons jaar saam. Ek het ongelukkig nie die regte woorde om vir jou te probeer verduidelik hoe gelukkig my hart is nie, so vir nou sal ek net sê dankie.
#1yearanniversary #happyanniversarymylove @hugostruwig
Jy is my engel, my steunpilaar my lig in die donker my kryptonite. Jy is my beste vriend, my beter ...
Media Removed
Jy is my engel, my steunpilaar my lig in die donker my kryptonite. Jy is my beste vriend, my beter helfte my trou man. Jy is die persoon saam wie ek wil wees tot ek nie meer kan wees nie. Jy is die persoon wat my trane afvee en vir my sê alles gaan okay wees, ek is oneindig dankbaar vir wie en wat jy is ... Jy is my engel, my steunpilaar my lig in die donker my kryptonite.
Jy is my beste vriend, my beter helfte my trou man. Jy is die persoon saam wie ek wil wees tot ek nie meer kan wees nie. Jy is die persoon wat my trane afvee en vir my sê alles gaan okay wees, ek is oneindig dankbaar vir wie en wat jy is vir my sonder jou sou ek nie wees waar ek is vandag nie.
Jy maak my gelukkig en ek hoop jy weet dit, al ken ons mekaar seker nou al amper 2 jaar is ons nou maar net 4 maandjies saam❤️ ons het ups en downs maar dis die beste 4 maande wat ek vir niks nie, of niemand sal verruil nie❤️
Read more
@neildev07 ... 😎... Vriend. Broer. Legende in sy eie klas.... Genoeg kan ek nie se oor die impak wat ...
Media Removed
@neildev07 ... 😎... Vriend. Broer. Legende in sy eie klas.... Genoeg kan ek nie se oor die impak wat jy in my lewe het nie... Daar is nie genoeg woorde om te se hoe dankbaar ek is vir jou raad, leiding, bystand, grappies, adventures en Kingdom advancing missions saam nie. Jy is een van daai vriende ... @neildev07 ... 😎... Vriend. Broer. Legende in sy eie klas.... Genoeg kan ek nie se oor die impak wat jy in my lewe het nie... Daar is nie genoeg woorde om te se hoe dankbaar ek is vir jou raad, leiding, bystand, grappies, adventures en Kingdom advancing missions saam nie. Jy is een van daai vriende wat almal wil he en nodig het, maar nie almal gelukkig genoeg is om te kry nie. Ek was en is. Dankie buddy! 😎... Vandag eer ons jou vir die mens wat jy is, spreek God se drome en planne en provision oor jou uit en bid dat die volgende 365 dae trip om die son, beter sal wees as al die ander vantevore! Geluk! Geniet hom! Groot gaan! 🎂
Read more
Wnellie!* My mens, as jy vir my in ons eerstejaar gesê het ons sou hier staan en dat jy so goeie vriendin ...
Media Removed
Wnellie!* My mens, as jy vir my in ons eerstejaar gesê het ons sou hier staan en dat jy so goeie vriendin vir my sou wees, sou ek jou nie geglo het nie Maar gelukkig word ons toe mooi groot en kyk waar staan ons nou🥂 Baie baie baie geluk met jou graad!! Ek is saam met jou bly en ek vier elke oomblik ... Wnellie!* My mens, as jy vir my in ons eerstejaar gesê het ons sou hier staan en dat jy so goeie vriendin vir my sou wees, sou ek jou nie geglo het nie😂😉 Maar gelukkig word ons toe mooi groot en kyk waar staan ons nou😃🥂 Baie baie baie geluk met jou graad!! Ek is saam met jou bly en ek vier elke oomblik van hierdie dag saam met jou! Dankie vir jou, jy's goud werd♥️👩🏻‍🎓🎓
Read more
 #SmilesForMiles #lagsaamenleeflangersaam @michelle.de.villiers Wil nog baie lank saam jou ...
Media Removed
#SmilesForMiles #lagsaamenleeflangersaam @michelle.de.villiers Wil nog baie lank saam jou lag en gelukkig wees! Saam maak ons 'n sterker span! ️ #LagSaamGroeiSaamHuilSaam Lief vir jou MichelleMasjien! #SmilesForMiles #lagsaamenleeflangersaam @michelle.de.villiers Wil nog baie lank saam jou lag en gelukkig wees! Saam maak ons 'n sterker span! ❤️ #LagSaamGroeiSaamHuilSaam Lief vir jou MichelleMasjien!
9maande saam jou , en nogsteeds gelukkig , dankie vir wie en wat jy is Geo ♡
Media Removed
9maande saam jou , en nogsteeds gelukkig , dankie vir wie en wat jy is Geo ♡ 9maande saam jou , en nogsteeds gelukkig , dankie vir wie en wat jy is Geo ♡
Guess what? Ja jy is reg guess kan gaan slaap... van dag 1 af own ons hierdie photoshoots... ! Ons kan ...
Media Removed
Guess what? Ja jy is reg guess kan gaan slaap... van dag 1 af own ons hierdie photoshoots... ! Ons kan en mag maar nou vir guess gaan werk. Lol. Jacques waar om te begin al 13 jaar se events and ups en downs en happiness en memories is te kort om neer te lê in ñ boodskap... Maar jy is my trots! En my bors ... Guess what? Ja jy is reg guess kan gaan slaap... van dag 1 af own ons hierdie photoshoots... ! Ons kan en mag maar nou vir guess gaan werk. Lol.
Jacques waar om te begin al 13 jaar se events and ups en downs en happiness en memories is te kort om neer te lê in ñ boodskap... Maar jy is my trots! En my bors rek al hoe meer.... as enige iemand jou ken, sal hulle weet jy werk so hard en wil almal gelukkig hou! Jy wil niemand teleurstel nie.
Almal sien jacques as die intense drill machine in die dans skool ek sien die Man wat die beste soek vir sy team en sy coach.
Jy is so geseën op soveel vlakke en jy is slim en probeer en gee altyd jou beste.
Vandag is jy 21 en ek voel genuinely soos jou tweede Ma. En jy is my kind, Nadia Jacobs het nog nie besef nie.. maar ek dink sy het aanvaar. Lol.
Jy bring my soveel joy! En jacques op 21 moet ek vir jou dankie sê, dat jy by my staan en my so support!
Ek bid net dat jy dieselfde sal ervaar van die mense in jou lewe... ek kan soveel raad vir jou gee maar lewe sal nie so interesting wees nie en jy sal nie uit jou foute leer nie.
So ek kan net vir jou Bid dat jy altyd God se stem sal hoor en bid vir wysheid! Dat God jou paaie sal gelyk maak en dat jy altyd so hard sal werk en lief hê soos jy my het en belangriker God.
Jacques geniet hierdie journey...mag dit net vir jou iets wees wat jou hart begeer en natuurlik God se plan vir jou.
Hou altyd jou kop hoog, onthou die is net temporary, disappointments maak nie saak nie, maak ons sterker, lief hard, werk hard en loop altyd saam God. Onthou nothing else works until you do.
Blessings my Jacques.
And Happy Birthday.
Read more
Baie baie geluk met jou verjaarsdag my engel. Ek hoop dat Liewe Jesus jou nog vir ons sal spaar vir ...
Media Removed
Baie baie geluk met jou verjaarsdag my engel. Ek hoop dat Liewe Jesus jou nog vir ons sal spaar vir baie jare. Ek is ongelooflik lief vir jou en kan nie verduidelik hoe gelukkig ek saam jou is nie. ️ #blonde #winetasting #sparklingwine #photography #jcleroux #littleblackdress #prettyblonde ... Baie baie geluk met jou verjaarsdag my engel. Ek hoop dat Liewe Jesus jou nog vir ons sal spaar vir baie jare. Ek is ongelooflik lief vir jou en kan nie verduidelik hoe gelukkig ek saam jou is nie. ❤️ #blonde #winetasting #sparklingwine #photography #jcleroux #littleblackdress #prettyblonde #girlfriend #couple #stellenbosch #birthday #celebrateyourradiance
Read more
My liewe ou Ballie 🖤 Baie geluk met jou veroudering, my liefie. Ek is so dankbaar dat die Here jou ...
Media Removed
My liewe ou Ballie 🖤 Baie geluk met jou veroudering, my liefie. Ek is so dankbaar dat die Here jou gespaar het vir nog 'n jaar. En wat 'n jaar was dit nie. Dankie vir jou, net vir wie jy is. Dankie vir alles wat jy doen vir my en Liam. Vir al jou liefde, omgee en geduld. Dankie dat jy sommige aande ... My liewe ou Ballie 🖤
Baie geluk met jou veroudering, my liefie. Ek is so dankbaar dat die Here jou gespaar het vir nog 'n jaar. En wat 'n jaar was dit nie.
Dankie vir jou, net vir wie jy is. Dankie vir alles wat jy doen vir my en Liam. Vir al jou liefde, omgee en geduld.
Dankie dat jy sommige aande instaan vir my as ek eintlik "on duty" is. En dat jy geduldig luister na my "rants", en dan erger opgewerk raak daaroor as ek.
Dankie dat jy elke aand vir my tee maak as ons in die bed gaan klim. En dat jy my "stupid" stories saam met my kyk, sonder om te kla.
Dankie dat jy jou chocolates met my deel as ek myne lankal op geëet het. Dankie vir die goeie pa wat jy is vir ons seuntjie, hy is baie gelukkig om jou as sy pappa te hê. Dankie dat jy so mooi voorbeeld stel vir hom van wat 'n gentleman moet wees.
Net dankie vir die mooi mens wat jy is. My mooi-siel-man. Ek's onbeskryflik lief vir jou. Ek sien uit om steeds op 70 ons verjaarsdae saam te vier!

I love you more 🖤🖤🖤 #happybirthday #34 #myfiance #birthdaycelebrations #holycrapyoureold #wipingawayanotheryear #blessed #grateful #baby #Liam #fatherandson #myfavourites #itshisbirthday #family #myfamily #beautifulbaby #GiftfromGod #toomuchlove #cutenessoverload #funnycake
Read more
My mooiste Chellie Jy was ‘n vriendin uit ‘n miljoen, jy het sulke diep spore in my hart getrap en ...
Media Removed
My mooiste Chellie Jy was ‘n vriendin uit ‘n miljoen, jy het sulke diep spore in my hart getrap en ek sal verewig dankbaar wees dat ek die voorreg gehad het om jou te ken. Jy was my en Zanné se beste vriendin vanaf graad 11 en sal altyd in ons harte bly. Dankie vir al ons mooi herinneringe saam wat ... My mooiste Chellie
Jy was ‘n vriendin uit ‘n miljoen, jy het sulke diep spore in my hart getrap en ek sal verewig dankbaar wees dat ek die voorreg gehad het om jou te ken. Jy was my en Zanné se beste vriendin vanaf graad 11 en sal altyd in ons harte bly. Dankie vir al ons mooi herinneringe saam wat ek verewig sal koester, van koue oggende op die rooi stoepe van die skool sit tot laat aand pizza en roomys sessies. Ek weet darem ons het meer goeie tye as slegte tye saam gehad😉. Dit breek my hart om môre totsiens te sê vir jou, weet net dat ek jou altyd sal lief hê ❤️ Ek weet jy is baie gelukkig waar jy nou is, saam met jou liefste Lara en toegevou in die liefde van die Here.
Rus in vrede my mooiste vriendin 💐 dankie vir wie jy was en vir al ons mooi tye saam, ek gaan so baie na jou verlang mooiste 💔
Read more
HAPPY BIRTHDAY my Liefste Engel<span class="emoji emoji2665"></span>️ Mag jy in die nuwe jaar elke dag God se teenwoordigheid ervaar ...
Media Removed
HAPPY BIRTHDAY my Liefste Engel️ Mag jy in die nuwe jaar elke dag God se teenwoordigheid ervaar en dat jy siels gelukkig mag wees in alles wat jy doen. Ek kan net vir jou dankie sê vir elke oomblik saam, elke dag wat jy my so gelukkig maak en ook vir wie jy is, dat jy my op jou hande dra. Jy is die ... HAPPY BIRTHDAY my Liefste Engel♥️ Mag jy in die nuwe jaar elke dag God se teenwoordigheid ervaar en dat jy siels gelukkig mag wees in alles wat jy doen.

Ek kan net vir jou dankie sê vir elke oomblik saam, elke dag wat jy my so gelukkig maak en ook vir wie jy is, dat jy my op jou hande dra.

Jy is die Mooiste Mooi wat mens kry😙

#Blessed_with_the_best
#my_Kêrel_verjaar
#Beste 😍
#Voorspoed_vir_Jou
#nou_en_viraltyd ❤Lief jou ñ Miljoen @pieterkriel
Read more
Drie jaar saam jou is te kort... ek kan nie wag vir nog 300 jaar saam jou nie my skat... Dankie vir wie ...
Media Removed
Drie jaar saam jou is te kort... ek kan nie wag vir nog 300 jaar saam jou nie my skat... Dankie vir wie jy is en vir jou onvoorwaardelike liefde en omgee elke dag... jy maak my hart gelukkig... Drie jaar saam jou is te kort... ek kan nie wag vir nog 300 jaar saam jou nie my skat... Dankie vir wie jy is en vir jou onvoorwaardelike liefde en omgee elke dag... jy maak my hart gelukkig...❤
Anel <span class="emoji emoji2764"></span>️ Ongelukkig het die tyd aangebreek vir jou om terug SA toe te gaan <span class="emoji emoji1f481"></span>🏼 gelukkig vir jou het ons ...
Media Removed
Anel ️ Ongelukkig het die tyd aangebreek vir jou om terug SA toe te gaan 🏼 gelukkig vir jou het ons n great tyd saam gehaad ek wil net dankie se vir al die bystaan deer die paar maande. Jy is n vriendin duisend. Gaan def al die cafe hunts mis en al die “jys in my pad Elaine” geniet die tyd terug en ... Anel ❤️ Ongelukkig het die tyd aangebreek vir jou om terug SA toe te gaan 💁🏼 gelukkig vir jou het ons n great tyd saam gehaad 😏 ek wil net dankie se vir al die bystaan deer die paar maande. Jy is n vriendin duisend. Gaan def al die cafe hunts mis en al die “jys in my pad Elaine” 😂 geniet die tyd terug en sien jou gou eendag op n reendag weer 😌 okay dan ... toodz 😁👋🏻
Read more
Liefste Heksie. Vandag is jou verjaarsdag, en voor jy dink ek het weer vergeet, wou ek jou net gou ...
Media Removed
Liefste Heksie. Vandag is jou verjaarsdag, en voor jy dink ek het weer vergeet, wou ek jou net gou te rus stel Ek hoop jou dag is vol vreugde, koek en liefde, en dat jy skaars sal tyd hê om te werk. Ek is so, so dankbaar vir al ons herinneringe saam so ver.Jy is 'n lig in almal se lewe wie gelukkig ... Liefste Heksie.
Vandag is jou verjaarsdag, en voor jy dink ek het weer vergeet, wou ek jou net gou te rus stel😋😊 Ek hoop jou dag is vol vreugde, koek en liefde, en dat jy skaars sal tyd hê om te werk.😉 Ek is so, so dankbaar vir al ons herinneringe saam so ver.Jy is 'n lig in almal se lewe wie gelukkig genoeg is om jou te ken, en ek kon nie vir 'n beter vriendin gevra het nie.
Pretoria mis vir jou (en vir Kosie) en ek tel die dae af voor die volgende vakansie.
Mag die Here jou seën en jou sommer nog 8 dekades spaar ❤🤗❤
Read more
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefste! <span class="emoji emoji1f388"></span><span class="emoji emoji1f601"></span><span class="emoji emoji1f389"></span> Hoop die dag was als wat jy wou gehad het. Mag die jaar ...
Media Removed
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefste! Hoop die dag was als wat jy wou gehad het. Mag die jaar net goeie dinge inhou vir jou. Mag ons Pappa Vader jou werklik seën met sy oneindige liefde. Dankie vir die mees wonderlikste mens wie jy is vir my. Wat n voorreg om jou 24ste te kon deel saam jou. ... Baie geluk met jou verjaarsdag my liefste! 🎈😁🎉
Hoop die dag was als wat jy wou gehad het. Mag die jaar net goeie dinge inhou vir jou. Mag ons Pappa Vader jou werklik seën met sy oneindige liefde. Dankie vir die mees wonderlikste mens wie jy is vir my. Wat n voorreg om jou 24ste te kon deel saam jou. Bly die goeie mens wie jy is. Weet die dag toe Hy jou naam oor jou geroep het dat Hy n goeie plan het met jou.
Al my liefde @johanq09
❤❤❤❤❤❤❤ #watnvoorreg #Godisgoed #24 #myliefde #gelukkig #geseënd
Read more
21 month Annie-versary <span class="emoji emoji1f61a"></span>😙<span class="emoji emoji1f60d"></span>😗 @annievisser09 my skat wil net vir jou se baie dankie vir die mees ongelooflikste ...
Media Removed
21 month Annie-versary 😙😗 @annievisser09 my skat wil net vir jou se baie dankie vir die mees ongelooflikste lekker tydtjie saam jou nog. Als is nie altyd maanskyn en rose nie maar ons kom altyd ander kant uit. Dankie vir die wonderlike mens wat jy is. Jy is n engel gestuur van bo. Jyt die mooiste ... 21 month Annie-versary 😚😙😍😗 @annievisser09 my skat wil net vir jou se baie dankie vir die mees ongelooflikste lekker tydtjie saam jou nog. Als is nie altyd maanskyn en rose nie maar ons kom altyd ander kant uit.
Dankie vir die wonderlike mens wat jy is. Jy is n engel gestuur van bo. Jyt die mooiste innerlike maar sjoeh die uiterlike is n bonus because your PRETTY.
Bly altyd die mensie wie jy is en dankie dat jy my gekies het, soms voel ek, ek verdien jou nie want jy is een perfekte stukkie mensie.
Jys beeldskoon, jys amazing, jys asemrowend, jy maak my kniee lam, jy maak my gelukkig.
Dankie vir die rol wat jy in my lewe speel. So klein soos jy is, is jy my steunpilaar.
Lief vir jou oneindig baie 😍😘😗👱👫💑 #21 #jysbeaula #AnnieVersary #HappyCouple #LiefvirJOU
Read more
Vandag verjaar die beste Vrou, Vriendin en Ma wat ek ken <span class="emoji emoji2764"></span>️ Liewe Andy baie baie geluk met jou verjaarsdag ...
Media Removed
Vandag verjaar die beste Vrou, Vriendin en Ma wat ek ken ️ Liewe Andy baie baie geluk met jou verjaarsdag - ek hoop régtig dat vandag ongelooflik spesiaal is en dat jy so gelukkig is! Jy het die sagste omgee hart en ek sal nooit ophou dankbaar wees vir ons Weiveld ontmoeting nie Mag God jou ... Vandag verjaar die beste Vrou, Vriendin en Ma wat ek ken ❤️ Liewe Andy baie baie geluk met jou verjaarsdag - ek hoop régtig dat vandag ongelooflik spesiaal is en dat jy so gelukkig is!
Jy het die sagste omgee hart en ek sal nooit ophou dankbaar wees vir ons Weiveld ontmoeting nie 😂😜 Mag God jou seën en hierdie jaar vir jou soveel voorspoed inhou!
Ek wens met my hele hart ek kon dit vandag met ‘n glasie wyn saam met jou vier - maar ons sal nog!! Happy Birthday my Andy 🍀
So lief vir jou xx
#blessings
#24
Read more
Vyf jaar van my lewe deel ek al saam met jou, en tot vandag toe sal ek jou nogsteeds oor en oor kies <span class="emoji emoji1f60d"></span> Dankie ...
Media Removed
Vyf jaar van my lewe deel ek al saam met jou, en tot vandag toe sal ek jou nogsteeds oor en oor kies Dankie vir hierdie amazing tyd van my lewe my lief, en dat jy my hart elke dag só gelukkig maak ️ Lewe is ‘n adventure saam jou, met al sy ups & downs 🏼 Jy is regtig die heel beste, en ek het jou ongelooflik ... Vyf jaar van my lewe deel ek al saam met jou, en tot vandag toe sal ek jou nogsteeds oor en oor kies 😍 Dankie vir hierdie amazing tyd van my lewe my lief, en dat jy my hart elke dag só gelukkig maak ❤️ Lewe is ‘n adventure saam jou, met al sy ups & downs 🙌🏼 Jy is regtig die heel beste, en ek het jou ongelooflik baie lief! DANKIE 💏
Read more
Liewe Sybs Daar is drie dinge wat my besonders gelukkig maak: Klavierduete saam met jou, gebakte ...
Media Removed
Liewe Sybs Daar is drie dinge wat my besonders gelukkig maak: Klavierduete saam met jou, gebakte kaaskoek saam met jou, en laaste (maar eintlik eerste), JY! Veels geluk met jou verjaarsdag liewe vriend! 🥂 Mag alles in jou lewe blom van hier af voorentoe! Die liefde, vriendskappe en ... Liewe Sybs
Daar is drie dinge wat my besonders gelukkig maak:
Klavierduete saam met jou, gebakte kaaskoek saam met jou, en laaste (maar eintlik eerste), JY!

Veels geluk met jou verjaarsdag liewe vriend! 🥂

Mag alles in jou lewe blom van hier af voorentoe! Die liefde, vriendskappe en alles wat belangrik is! ❤🎈 Jy beteken die wêreld vir my (en almal anders ook) 🥂

Tonne omgee!
Hanneke
Read more
Jy sien een keer in 'n leeftyd, kry jy daardie een persoon wat jou hele lewe verander. Die persoon ...
Media Removed
Jy sien een keer in 'n leeftyd, kry jy daardie een persoon wat jou hele lewe verander. Die persoon wat jou laat glimlag as jy hartseer is of selfs wanneer alles net 'n gemors is. Die persoon wat al die slegte dinge in die lewe wegneem, al is dit net vir 'n gesplete sekonde. Sien ek was gelukkig genoeg ... Jy sien een keer in 'n leeftyd, kry jy daardie een persoon wat jou hele lewe verander. Die persoon wat jou laat glimlag as jy hartseer is of selfs wanneer alles net 'n gemors is. Die persoon wat al die slegte dinge in die lewe wegneem, al is dit net vir 'n gesplete sekonde. Sien ek was gelukkig genoeg om so iemand te vind. Hy bou my fisies, emosioneel en geestelik op. Ons het ons ups en downs, maar dit was 'n belofte. Ek het iemand gevind wat nie bang is om sy hand op te hef na ons Hemelse Vader nie. Kyk, hy is nie perfek nie, maar niemand is nie. Ons is nie perfek nie, maar saam voltooi ons ons onvolmaakthede. Hy gee my hoop en hy het my lief vir wie ek is en bid vir my wanneer ek nie vir myself kan bid nie. Hy is 'n goeie man. En ek is lief vir hom.❤❤❤ #ekwilditkliphardskree #blessed
Read more
Ek is so gelukkig dat ek die vakansie saam met jou kan spandeer. Nog nooit was ek so lief vir iemand ...
Media Removed
Ek is so gelukkig dat ek die vakansie saam met jou kan spandeer. Nog nooit was ek so lief vir iemand nie! #plett2017 #vakansie #mylobster #solief #sonseesand Ek is so gelukkig dat ek die vakansie saam met jou kan spandeer. Nog nooit was ek so lief vir iemand nie! #plett2017 #vakansie #mylobster #solief #sonseesand