Jy lag te birthday

Loading...

Unique profiles
12
Most used tags
Total likes
0
Top locations
Texas Rock Bar, Ridgeback Village Restaurant
Average media age
703.1 days
to ratio
So hierdie is wat ek scheme van ons beste oomblikle oor die jare was. Ek mis tyd saam met jou, laataand ...
Media Removed
So hierdie is wat ek scheme van ons beste oomblikle oor die jare was. Ek mis tyd saam met jou, laataand geselse, koffie dates, McDonalds trips en avontuur en lag. Jy is een van die beste mense wat ek die voorreg gehad het om te kon leer ken in my tyd in Bloem, en vandag op jou verjaarsdag verlang ek ... So hierdie is wat ek scheme van ons beste oomblikle oor die jare was. Ek mis tyd saam met jou, laataand geselse, koffie dates, McDonalds trips en avontuur en lag. Jy is een van die beste mense wat ek die voorreg gehad het om te kon leer ken in my tyd in Bloem, en vandag op jou verjaarsdag verlang ek na die awesome paar jaar wat ons sorgeloos, elke liewe dag in mekaar se gesigte kon vaskyk en dae deur kuier. Jy bly amazing en hoop hierdie nuwe jaar bring net geluk. Happy birthday! Mis jou onmenslik baie!

#birthdayboy #friends #adventurers
Read more
Loading...
What?! Jy verjaar!!! Jy lyk nie ‘n dag ouers as 18 nie! Ons sal dit vier met ‘n 2008 treffer soos Infinity! ...
Media Removed
What?! Jy verjaar!!! Jy lyk nie ‘n dag ouers as 18 nie! Ons sal dit vier met ‘n 2008 treffer soos Infinity! Dankie dat jy, jy is en dankie vir wie jy vir my is. Jy weet wanneer iets pla en weet ook wanneer om te bel of net by my huis op te daag. Saam jou kan ek vir ure op die bank lê en ons hoef selfs niks vir ... What?! Jy verjaar!!! Jy lyk nie ‘n dag ouers as 18 nie! Ons sal dit vier met ‘n 2008 treffer soos Infinity!
Dankie dat jy, jy is en dankie vir wie jy vir my is. Jy weet wanneer iets pla en weet ook wanneer om te bel of net by my huis op te daag. Saam jou kan ek vir ure op die bank lê en ons hoef selfs niks vir mekaar te sê. Kaas rolletjies met salami en coriander mayo is ons stapelvoedsel. Middernag geselsies in die bed, dagdroom oor alles en niks, ure beplan aan ons “Instagram Series” en wat ons “Pilot” episode gaan wees en natuurlik stemme naboots en lag tot die trane rol is maar net ‘n paar punte om te noem. Saam kan ons kerm en kla wanneer niemand anders wil luister nie, selfs nie eers ons Ma’s nie. Dankie dat jy net altyd verstaan en dat jy my bystaan in alles en ek altyd op jou knoppie kan druk.
Ons het ‘n reguit, geen doekies draai, baie liefde, lewenslange vriendskap en ek waardeer jou meer as wat woorde kan uitdruk.
Mag ons nog baie in Spanje en sommer die res van die wêreld se waters saam dryf. Ag eintlik wil ek net sê baie geluk met jou verjaarsdag. I love you man! #liesie #bestfriend #spain #barcelona #birthday #celebration ❤️😘👯‍♀️🍹🍾🥂🍦🍭🎂🍿🍕🌮🍔🍟🌭🍖🍗🥑🐠💁🏼‍♀️🙆🏼‍♀️🙅🏼‍♀️🤷🏼‍♀️
Read more
HAPPY BIRTHDAY BEAUTIFUL ️ Mag jy n wonderlike dag hê en mag jy miljoene blessings ontvang ! 20 ...
Media Removed
HAPPY BIRTHDAY BEAUTIFUL ️ Mag jy n wonderlike dag hê en mag jy miljoene blessings ontvang ! 20 redes hoekom ek jou lief het : 🏻 Jy is n chocoholic (nes ek) 🏻 Jy is die enigste een wat saam my sal boom klim 🏻 Jy like karretjie-games (soos ek) 🏻 Jy ken my beter as wat ek myself ken 🏻 Jy is my beter ... HAPPY BIRTHDAY BEAUTIFUL ❤️ Mag jy n wonderlike dag hê en mag jy miljoene blessings ontvang !
20 redes hoekom ek jou lief het : 👉🏻 Jy is n chocoholic (nes ek) 👉🏻 Jy is die enigste een wat saam my sal boom klim
👉🏻 Jy like karretjie-games (soos ek)
👉🏻 Jy ken my beter as wat ek myself ken 👉🏻 Jy is my beter helfte 👉🏻 Jy ken al my geheime 👉🏻 Jy maak goeie tye beter
👉🏻 Jy maak slegte tye makliker
👉🏻 Jou skouer is altyd daar vir my
👉🏻 You have my back (always) 👉🏻 Jy glo in my 👉🏻 Jy help my met ekonomie
👉🏻 Jy vertel my stories voor slaaptyd
👉🏻 Jy maak lekker koffie 👉🏻 Jy tel my op as ek val
👉🏻 Jy is ALTYD daar
👉🏻 Jy laat my toe om julle koekies op te eet 👉🏻 Jy laat my lag tot my maagie pyn
👉🏻 You love me even when I can’t love myself
👉🏻 Al 5 jaar my bestie !! LOVE YOU SO MUCH SNOOKUMS ❤️ @jurikswanepoel
Read more
Babeee 🖤🖤 Ek kan nie eers beskryf hoe baie jy vir my beteken nie, jy maak my dag elke dag. Ek weet ons ...
Media Removed
Babeee 🖤🖤 Ek kan nie eers beskryf hoe baie jy vir my beteken nie, jy maak my dag elke dag. Ek weet ons gaan nog so baie fun hê, al gaan jy volgende jaar in Potch wees. Ons gaan al ons memories verdubbel. En dan gaan ons eendag in ons penthouse in New York gaan bly. Jy is die persoon met die beste musieksmaak ... Babeee 🖤🖤
Ek kan nie eers beskryf hoe baie jy vir my beteken nie, jy maak my dag elke dag. Ek weet ons gaan nog so baie fun hê, al gaan jy volgende jaar in Potch wees. Ons gaan al ons memories verdubbel. En dan gaan ons eendag in ons penthouse in New York gaan bly.
Jy is die persoon met die beste musieksmaak en jy kan my letterlik die meeste laat lag.
Dankie dat jy my voorgestel het aan Cougar Town en dat jy nooit omgee om die episodes saam my te rewatch nie. Dankie vir al die unexpected missions en dat jy saam my kwaad raak en rage 😂 dankie dat jy vir my die beste raad gee, al luister ek nie. Ek love hoe negatief jy (partykeer) is en basically love ek net jou hele menswees
Happy Birthday babe 😱 ek hoop jou dag is so amazing soos wat jy is. Ons gaan celebrate tot die 27ste Oktober, belowe 🎉
Read more
Happy Birthday Tits 🤗 Ek hoop jy het 'n moerse lekker dag gehad en dat jy baie bederf was  Jy weet ...
Media Removed
Happy Birthday Tits 🤗 Ek hoop jy het 'n moerse lekker dag gehad en dat jy baie bederf was Jy weet ek wens met my hele hart ek kon daar wees vanaand, maar om eerlik te wees dink ek ons het laasjaar genoeg "ge celebrate" vir hierdie jaar ook Jy weet ek het teveel om te sê, so vir nou, dankie vir al ... Happy Birthday Tits 🎈🤗
Ek hoop jy het 'n moerse lekker dag gehad en dat jy baie bederf was 🎁 Jy weet ek wens met my hele hart ek kon daar wees vanaand, maar om eerlik te wees dink ek ons het laasjaar genoeg "ge celebrate" vir hierdie jaar ook 😂😉 Jy weet ek het teveel om te sê, so vir nou, dankie vir al die missions en die lag en huil, baklei en altyd vrede maak, die memories en sommer net vir alles 😊
Love you T 😉❤
Read more
Happy happy Birthday my Twinnie ️ ek kan nie glo ons is soooo ver van mekaar af op jou spesiale daggie ...
Media Removed
Happy happy Birthday my Twinnie ️ ek kan nie glo ons is soooo ver van mekaar af op jou spesiale daggie nie .... Mag die Here jou seën en ek hoop jy het n ongelooflike daggie gehad vol liefde en bederfies en ek weet jy gaan daai toets ace sjoe twins ons kom al so n lang pad van dans klas tot zebula ... Happy happy Birthday my Twinnie 🎉❤️ ek kan nie glo ons is soooo ver van mekaar af op jou spesiale daggie nie ....😥 Mag die Here jou seën en ek hoop jy het n ongelooflike daggie gehad vol liefde en bederfies en ek weet jy gaan daai toets ace 😉 sjoe twins ons kom al so n lang pad van dans klas tot zebula tot matriek saam klaar maak tot wyn drink in stellies aai ek miss jou xx jy is so n ongelooflike sprankelende mens en ek is sooooo dankbaar om jou my sussie te kan noem😘 zebula cocktails ... ons love life update saam suné .... ons dans klas episodes van lag en huil .... Hermanus ... graad 10 bal ..... die kaap ....matriek vakansie ... klas gee en tudskrifte merk .... dirigente ..... wildtuin... huil oor nooit bf kry.... ouens wat ons ditch flippen alles en nog meeeeer ❤️ Jy verdien alles en nog soooo veel meer jy is sooo spesiaal vir my ek het nie woorde nie lief jou 😘 jy inspireer my en sal altyd my twinnie bly @lisaconradie
Read more
Loading...
Birthday Boy!! . Baie geluk met jou verjaarsdag Carl. My wens vir jou is dat jy 'n oorvloed van geluk ...
Media Removed
Birthday Boy!! . Baie geluk met jou verjaarsdag Carl. My wens vir jou is dat jy 'n oorvloed van geluk voorentoe in jou lewe sal ervaar, en dat jou passie vir voluit lewe nooit gedemper word nie. Dankie vir jou droeë sin van humor en jou wil om altyd almal te maak lag. Jy los só 'n groot voetspoor ... Birthday Boy!!

Baie geluk met jou verjaarsdag Carl. My wens vir jou is dat jy 'n oorvloed van geluk voorentoe in jou lewe sal ervaar, en dat jou passie vir voluit lewe nooit gedemper word nie. Dankie vir jou droeë sin van humor en jou wil om altyd almal te maak lag. Jy los só 'n groot voetspoor waarokal jy trap.
Mag jy vandag bederf word, oorvloed word met wense, elke minuut glimlag en besef dat vandag is JOU dag.
Ek is baie lief vir jou ❤
Read more
Happy birthday Patrys  dankie vir al die ondersteuning, laat aande, te veel lag, dankie dat jy ...
Media Removed
Happy birthday Patrys dankie vir al die ondersteuning, laat aande, te veel lag, dankie dat jy altyd vir my vleis koop en braai daarna haha dankie dat jy altyd my petrol geld vir my uitwerk voor ek iewers heen wil ry 🚘 jy is verseker my slimste maatjie 🤔 Happy birthday Patrys 🌈🎉 dankie vir al die ondersteuning, laat aande, te veel lag, dankie dat jy altyd vir my vleis koop en braai daarna ☝😱 haha dankie dat jy altyd my petrol geld vir my uitwerk voor ek iewers heen wil ry 😂🚘 jy is verseker my slimste maatjie 🤔
Loading...
. Maco Maco  Happy birthday baby brother . Jy het hopeloos te vinnig groot geword !! Geniet ...
Media Removed
. Maco Maco Happy birthday baby brother . Jy het hopeloos te vinnig groot geword !! Geniet 14 en alles wat saam met dit kom Dankie vir al die saam lag en die liefdevolle mens wat jy is . Ek koester elke oomblik saam jou al kry ek n paar blou kolle meer🤤 Eks onmenslik lief vir jou . 🕺🕺 .
Maco Maco ❤
Happy birthday baby brother 🎂.
Jy het hopeloos te vinnig groot geword !!
Geniet 14 en alles wat saam met dit kom 👧👩😍😉
Dankie vir al die saam lag en die liefdevolle mens wat jy is 😚.
Ek koester elke oomblik saam jou al kry ek n paar blou kolle meer🤤
Eks onmenslik lief vir jou ❤❤❤❤❤❤.

Aan my heel eerste beste maaiq👭,my heel eerste partner in crime 🏼‍♀️en heel eerste paklsae buddy!Jy ...
Media Removed
Aan my heel eerste beste maaiq👭,my heel eerste partner in crime 🏼‍♀️en heel eerste paklsae buddy!Jy laat almal altyd lag en is n absolute Jol,Mooiste Hart en aansteeklikste lag! Happyste 2️⃣1️⃣st Birthday Danny!!!Dis vir my die grooste voorreg om jou sussie te wees!Ek sal jou altyd back,beskerm ... Aan my heel eerste beste maaiq👭,my heel eerste partner in crime 👮🏼‍♀️en heel eerste paklsae buddy!Jy laat almal altyd lag en is n absolute Jol,Mooiste Hart en aansteeklikste lag!
Happyste 2️⃣1️⃣st Birthday Danny!!!Dis vir my die grooste voorreg om jou sussie te wees!Ek sal jou altyd back,beskerm en Die Heel Liefste he!!❤️Ek Bid Die Here se Seen oor jou en jou lewenspad voorentoe,You are So Blessed Little one!! Celebrate Good,Love Hard anndd Live Strong!!❤️ Lief vijo met my Hele Hart!❤️
PS:Lupas netnou🥂🍾😉
Read more
Jou motto word duidelik gemaak in hierdie foto🙄 Gooi jou hande in die lug en f*** it. Lewe is te kort ...
Media Removed
Jou motto word duidelik gemaak in hierdie foto🙄 Gooi jou hande in die lug en f*** it. Lewe is te kort om te worry, just let it be.😎 Dankie dat jy berge uitklim saam met my, en 'n glasie wyn geniet en lag tot die son opkom.🤗 Happy birthday Friend. Jou motto word duidelik gemaak in hierdie foto🙄

Gooi jou hande in die lug en f*** it. Lewe is te kort om te worry, just let it be.😎 Dankie dat jy berge uitklim saam met my, en 'n glasie wyn geniet en lag tot die son opkom.🤗 Happy birthday Friend.

Happy birthday @boogie354 ! Mag jy nooit ophou lag, altyd die mooi in ander sien, aanhou stylvol ...
Media Removed
Happy birthday @boogie354 ! Mag jy nooit ophou lag, altyd die mooi in ander sien, aanhou stylvol definieer en nooit ophou droom nie. Wat ‘n voorreg om jou vriendin te wees. Jys by vêrre een van die mooiste mense binne en buite wat ek kan. Dankie vir jou menswees en jou wonderlike hart. Cheers ... Happy birthday @boogie354 ! Mag jy nooit ophou lag, altyd die mooi in ander sien, aanhou stylvol definieer en nooit ophou droom nie. Wat ‘n voorreg om jou vriendin te wees. Jys by vêrre een van die mooiste mense binne en buite wat ek kan. Dankie vir jou menswees en jou wonderlike hart. Cheers op nog baie jare. #birthdaygirl #ladyinred #26andfabulous
Read more
Loading...
Loading...