Meisie die liefde

Loading...

Unique profiles
37
Most used tags
Total likes
0
Top locations
Brazenhead The Willows, Brenton-On-Sea, Western Cape, South Africa, Tuks Stadium Pretoria
Average media age
871.1 days
to ratio
You can say, things are getting pretty serious😙 Happy anniversary my liefie... 2 jaar and still ...
Media Removed
You can say, things are getting pretty serious😙 Happy anniversary my liefie... 2 jaar and still going strong. Dankie vir al die liefde in die wereld en al jou aandag en omgee oor die laaste 2 jaar...dankie vir al jou ondersteuning en dat jy altyd my back het...jy is n ongelooflike meisie, ... You can say, things are getting pretty serious😍😚😙 Happy anniversary my liefie... 2 jaar and still going strong. Dankie vir al die liefde in die wereld en al jou aandag en omgee oor die laaste 2 jaar...dankie vir al jou ondersteuning en dat jy altyd my back het...jy is n ongelooflike meisie, en mag die Here ons verhouding altyd seën en beskerm soos Hy het die laaste 2 jaar.... Jy is n ongelooflike vrou en eks uit my sokkies uit geseën om so pragtige, opregte vrou te he...❤❤❤ ek sien baie uit na die naweek en leeftyd saam JOU #blessed #jysals #myvrou #2jaar #infinity #Godisgood #love #forever #happybiffffday
Read more
Loading...
Het lekker troue gehou saam die heel beste meisie en sy was n ongelooflike date !! Ek is lief vir jou ...
Media Removed
Het lekker troue gehou saam die heel beste meisie en sy was n ongelooflike date !! Ek is lief vir jou @chantellebritz #liefde #stukkievandermerwetroue Het lekker troue gehou saam die heel beste meisie en sy was n ongelooflike date !! Ek is lief vir jou @chantellebritz #liefde #stukkievandermerwetroue
Die mooiste meisie verjaar vandag! My engel baie geluk met jou verjaarsdag, dankie vir die groot ...
Media Removed
Die mooiste meisie verjaar vandag! My engel baie geluk met jou verjaarsdag, dankie vir die groot blessing wat jy in my en so baie mense se lewe is en vir jou mooi sagte hart. Ek weet Jesus sal jou nuwe lewensjaar toegooi onder seëninge en dit al jou verwagtinge sal oortref! Jys 'n ghem Lekker ... Die mooiste meisie verjaar vandag!💁💃 My engel baie geluk met jou verjaarsdag, dankie vir die groot blessing wat jy in my en so baie mense se lewe is en vir jou mooi sagte hart. Ek weet Jesus sal jou nuwe lewensjaar toegooi onder seëninge en dit al jou verwagtinge sal oortref! Jys 'n ghem💎 Lekker verjaar my Fyy , al my liefde❤❤❤
Read more
Lisa Maree : Tim Tam connoisseur, Liefhebber van lekkertye, Ster van Emoya Shebeen, Extra ...
Media Removed
Lisa Maree : Tim Tam connoisseur, Liefhebber van lekkertye, Ster van Emoya Shebeen, Extra myl loper, Olimpiese Beerpong speler, droom juffrou, Avonturier, altyd 'n pakkie plesier, Hart van goud, Motiveerder, Verjaarsdag meisie, Dankie dat ek jou n vriendin kan noem xx Eks ... Lisa Maree :
Tim Tam connoisseur,
Liefhebber van lekkertye,
Ster van Emoya Shebeen,
Extra myl loper,
Olimpiese Beerpong speler,
droom juffrou,
Avonturier,
altyd 'n pakkie plesier,
Hart van goud,
Motiveerder,
Verjaarsdag meisie,
Dankie dat ek jou n vriendin kan noem xx
Eks opgewonde vir wat die jaar vir jou inhou , mag dit so mooi en goed soos jy wees.
Liefde xx
Read more
Dis aande soos dit wat ek vir niks sal veruil nie! Ek is die gelukkigste meisie op aarde! Lief vir jou ...
Media Removed
Dis aande soos dit wat ek vir niks sal veruil nie! Ek is die gelukkigste meisie op aarde! Lief vir jou oneindig baie liefde. #rooiwyntjie #bestegeselskap #rooderberg #steakandwedgesalad #braai #qualitytime #myenigste #beste vriend Dis aande soos dit wat ek vir niks sal veruil nie! Ek is die gelukkigste meisie op aarde! Lief vir jou oneindig baie liefde. #rooiwyntjie #bestegeselskap #rooderberg #steakandwedgesalad #braai #qualitytime #myenigste #beste vriend
Soveel liefde vir die mooi meisie #dankievirals #liefvirjou️ #laasteweeksonderjou
Media Removed
Soveel liefde vir die mooi meisie #dankievirals #liefvirjou️ #laasteweeksonderjou Soveel liefde vir die mooi meisie #dankievirals #liefvirjou❤️ #laasteweeksonderjou 😋😋
Loading...
My Sonneblom  . Nog n jaar ouer en defenitief nog n jaar weiser en mooier! . Baie geluk met jou ...
Media Removed
My Sonneblom . Nog n jaar ouer en defenitief nog n jaar weiser en mooier! . Baie geluk met jou verjaarsdag! Ek hoop dat jy n wonderlike lewens jaar sal hê vol liefde en vreugde!! Dankie vir die wonderlike meisie en best friend wat jy vir my is!!️ Eks ongelooflik baie lief vir jou!️ . Lekker ... My Sonneblom 🌻

Nog n jaar ouer en defenitief nog n jaar weiser en mooier!

Baie geluk met jou verjaarsdag! Ek hoop dat jy n wonderlike lewens jaar sal hê vol liefde en vreugde!! Dankie vir die wonderlike meisie en best friend wat jy vir my is!!❤️ Eks ongelooflik baie lief vir jou!❤️

Lekker verjaar!🍾😘🙌🏻🎂🎁🎉🎈

#birthday #birthdaygirl #mygirl #celebrations #letsparty
Read more
Vandag gooi ek hom 2 jaar terug, toe jy besluit dit is nou tyd vir my om jou meisie te wees! ️ Dankie ...
Media Removed
Vandag gooi ek hom 2 jaar terug, toe jy besluit dit is nou tyd vir my om jou meisie te wees! ️ Dankie vir al jou liefde en al die memories! Ek is bitter lief vir jou! #happyanniversary #20Maart2016 #tweejaar #bevoorreg #myman #dankiedankie Vandag gooi ek hom 2 jaar terug, toe jy besluit dit is nou tyd vir my om jou meisie te wees! ❤️ Dankie vir al jou liefde en al die memories! Ek is bitter lief vir jou! #happyanniversary #20Maart2016 #tweejaar #bevoorreg #myman #dankiedankie
Loading...
Aan hierdie ongelooflike meisie Ek hoop jou dag is vol verassings en spesiale herinneringe, ...
Media Removed
Aan hierdie ongelooflike meisie Ek hoop jou dag is vol verassings en spesiale herinneringe, dat die jaar wat voorlê vir jou sal oorloop met seëninge en liefde en dat God vir jou net nog nader aan Hom sal neem baie geluk met jou verjaarsdag Shanéki Aan hierdie ongelooflike meisie

Ek hoop jou dag is vol verassings en spesiale herinneringe, dat die jaar wat voorlê vir jou sal oorloop met seëninge en liefde en dat God vir jou net nog nader aan Hom sal neem❤ baie geluk met jou verjaarsdag Shanéki😘
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx ️️️ baie dankie vir elke oomblik wat ons saam het, ...
Media Removed
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx ️ baie dankie vir elke oomblik wat ons saam het, jys die mooiste meisie wat ek ken. xx ️ Ek kon nie vir i beter mens in my lewe gevra het nie . Eks baie lief vir ju my liefie Jys net ongelooflik my liefie en ek is so dankbaar dat ek die dag saam ... Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx 💕❤️❤️❤️ baie dankie vir elke oomblik wat ons saam het, jys die mooiste meisie wat ek ken. xx 💕❤️❤️ Ek kon nie vir i beter mens in my lewe gevra het nie . Eks baie lief vir ju my liefie 😘💕💕💕 Jys net ongelooflik my liefie en ek is so dankbaar dat ek die dag saam met jou kon deel xx💕💕❤️❤️ #22 #liefvirjou #b-day #wishes #teriens #twin #liefde #2018
Read more
Ek kan nie genoeg dankie sê nie maar dankie vir nog n maand met die beste meisie ooit! Baie dankie vir ...
Media Removed
Ek kan nie genoeg dankie sê nie maar dankie vir nog n maand met die beste meisie ooit! Baie dankie vir al jou liefde, omgee en dat ons so lekker saam kan lag! #liefvirjou #11 #ohmygoodness #kykhoemooiissy Ek kan nie genoeg dankie sê nie maar dankie vir nog n maand met die beste meisie ooit! Baie dankie vir al jou liefde, omgee en dat ons so lekker saam kan lag! #liefvirjou #11 #ohmygoodness #kykhoemooiissy
Die meisie..... Eks lief vir jou #girlfriend #beautiful #liefde #generichashtag
Media Removed
Die meisie..... Eks lief vir jou #girlfriend #beautiful #liefde #generichashtag Die meisie....😍. Eks lief vir jou
#girlfriend #beautiful #liefde #generichashtag
Loading...
Liefde aan die verjaarsdag meisie ️
Media Removed
Liefde aan die verjaarsdag meisie Liefde aan die verjaarsdag meisie ❤️
WcW . . Net liefde vir die mooi meisie. . #15maande #WCW
Media Removed
WcW . . Net liefde vir die mooi meisie. . #15maande #WCW WcW . . Net liefde vir die mooi meisie. . #15maande #WCW
My hokkie Meisie... Geluk met jou Potchefstroom Wen #Liefde #Trots #4-0 Gewen #Valeska♡♡ #HockeyGirlfriend #Cute #FirstTeam.!♡ #Number5 # ...
Media Removed
My hokkie Meisie... Geluk met jou Potchefstroom Wen #Liefde #Trots #4-0 Gewen #Valeska♡♡ #HockeyGirlfriend #Cute #FirstTeam.!♡ #Number5 # Doen alles Vir die Here. En hou jou Kop Hoog In Wen En Verloor.! ☆◇ #♡ #Beauty #LoveYou My hokkie Meisie... Geluk met jou Potchefstroom Wen
#Liefde
#Trots
#4-0 Gewen
#Valeska♡♡
#HockeyGirlfriend
#Cute
#FirstTeam.!♡
#Number5
# Doen alles Vir die Here. En hou jou Kop Hoog In Wen En Verloor.! ☆◇

#Beauty
#LoveYou♥
Loading...
Happy Anniversary engel Dankie dat jy die beste meisie is, vir al jou tyd en liefde baie dankie.
Media Removed
Happy Anniversary engel Dankie dat jy die beste meisie is, vir al jou tyd en liefde baie dankie. Happy Anniversary engel❤ Dankie dat jy die beste meisie is, vir al jou tyd en liefde baie dankie.
🌍 Baie dankie vir wie jy is, hoe jy is en hoe jy my maak voel. Ek bly die luckieste meisie! Dankie vir ...
Media Removed
🌍 Baie dankie vir wie jy is, hoe jy is en hoe jy my maak voel. Ek bly die luckieste meisie! Dankie vir al jou liefde en ondersteuning. Jy is my rots! 1.8Jaar met jou is net n fees! I love you! . . . #inlove #boyfriend #capetown #beach #happy #instadaily #live #love #rvdp #photooftheday #amazing ... 🌍❤
Baie dankie vir wie jy is, hoe jy is en hoe jy my maak voel. Ek bly die luckieste meisie! Dankie vir al jou liefde en ondersteuning. Jy is my rots!
1.8Jaar met jou is net n fees! I love you!

#inlove #boyfriend #capetown #beach #happy #instadaily #live #love #rvdp #photooftheday #amazing #smile #happiness #picoftheday
Read more
Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak  het so baie liefde vir jou my mooiste mens met ...
Media Removed
Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak het so baie liefde vir jou my mooiste mens met die mooiste hart !× #40maande Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak ❤ het so baie liefde vir jou my mooiste mens met die mooiste hart !× #40maande
Loading...
Happy Valentines Day. Om saam jou te wees is dit net nog n dag vol baie liefde. Its easy loving you. ...
Media Removed
Happy Valentines Day. Om saam jou te wees is dit net nog n dag vol baie liefde. Its easy loving you. Ons bly al vir 21 dae saam in n huis wat baie deurmekaar is. Maar so byt jy net vas en help verf en bou jy saam my. Maar ek sal dit vir niks verruil nie. So bou ons ons nessie. Ek noem net ek wil die manne nooi ... Happy Valentines Day. Om saam jou te wees is dit net nog n dag vol baie liefde. Its easy loving you. Ons bly al vir 21 dae saam in n huis wat baie deurmekaar is. Maar so byt jy net vas en help verf en bou jy saam my. Maar ek sal dit vir niks verruil nie. So bou ons ons nessie. Ek noem net ek wil die manne nooi vir rugby en daar kom n nuwe tv. Ek was deurmekaar en het jou nie in my lewe verwag nie en ek kan eerlik sê vandag wil ek aan die Here dankie sê dat hy jou in my lewe letterlik gebring het op n skinkbord. As ek weer moet terug kyk sal ek n slukkie uit n jägermeister bottel vir niks verruil nie. Lief jou baksteen #girlfriend #valentinesday #onsehuisie #bellville #jagermeister #flatmate #flatti #capetown10s #meisie #baksteen
Read more
My mooi meisie!!! Gelukkige liefdesdag Baie dankie vir al die liefde en soene. Wens ek kon by jou ...
Media Removed
My mooi meisie!!! Gelukkige liefdesdag Baie dankie vir al die liefde en soene. Wens ek kon by jou wees vandag Baie liefde vir jou My mooi meisie!!! Gelukkige liefdesdag☺ Baie dankie vir al die liefde en soene. Wens ek kon by jou wees vandag❤❤ Baie liefde vir jou
My Liefste Kayla. Baie geluk met jou verjaarsdag!  Dis besonderse mense soos jy wat my speechless ...
Media Removed
My Liefste Kayla. Baie geluk met jou verjaarsdag! Dis besonderse mense soos jy wat my speechless laat op dae soos vandag... Al wat ek kan sê is DANKIE! Dankie vir impulsiewe oomblikke waar ons in Bohemia opeindig met Pizza en wyn Dankie vir uit-ons-maag-uit-lagsessies waar ons sukkel ... My Liefste Kayla. Baie geluk met jou verjaarsdag! 🍰🎊💝 Dis besonderse mense soos jy wat my speechless laat op dae soos vandag... Al wat ek kan sê is DANKIE! 🌸 Dankie vir impulsiewe oomblikke waar ons in Bohemia opeindig met Pizza en wyn
🌸 Dankie vir uit-ons-maag-uit-lagsessies waar ons sukkel om ‘n woord of ‘n geluid uit te kry!
🌸 Dankie dat ons saam kon mill en aartappels skil... ten minste het ons nou albei bietjie grape pomace op ons longe #oops #alweer 😂🙈
🌸 Dankie dat jy altyd saam met my in die klas was...of ‘n goeie invloed gehad het en my oorreed het om klas toe te gaan! (dis nou as die ander klasstapper @hesrie_vh my nie anders oortuig het nie 😉)
🌸 Dankie vir jou super lojale vriendskap en dat jy altyd alles verstaan en weet hoe om ‘n glimlag op my gesig te sit!
🌸 Dankie dat jy die positiewe in alles raaksien en weet hoe om my gerus te stel, watokal die situasie mag wees! Jy het altyd die regte woorde en die beste raad!
🌸 Dankie dat ek en @weanwelgemoed só ‘n spesiale vriendin in jou kan hê - ons waardeer jou!! Hoe dankbaar is ek nie dat ek jou 4 jaar gelede in Victoria Straat ontmoet het nie... Dankie vir jare se ongelooflike spesiale en kosbare herhinneringe saam... van lag en huil tot stres! Alles is oor en oor die moeite werd met ‘n vriendin soos jy aan ‘n meisie se sy 🌼👫 Ek gaan nog ‘n lang pad saam met jou stap, my mooie vriendin! 💜💜💜 Op die toekoms en nog baie verjaarsdae saam! Ek hoop die dag was netso spesiaal soos jy, want JY verdien dit en nog baie meer!☺️ Al my liefde 💝🎊🎈🍰🍾🥂
Read more
Die beeldskone dame is vandag n volle 21 jaar oud Ek kon eerlikwaar nie vir n beter meisie vra nie️ ...
Media Removed
Die beeldskone dame is vandag n volle 21 jaar oud Ek kon eerlikwaar nie vir n beter meisie vra nie️ Mag jy nog baie jare vir ons gespaar word🤗 Dankie vir al die liefde en omgeeEk hoop net daai hardkoppigheid het jy nou in laasjaar sommer agter gelos #21 #beter_as_die_beste #drome_word_wel_waar Die beeldskone dame is vandag n volle 21 jaar oud😋 Ek kon eerlikwaar nie vir n beter meisie vra nie❤️ Mag jy nog baie jare vir ons gespaar word🤗 Dankie vir al die liefde en omgee😋Ek hoop net daai hardkoppigheid het jy nou in laasjaar sommer agter gelos😉
#21 #beter_as_die_beste #drome_word_wel_waar
Sy dalk nie n plaas meisie nie, maar sy is die liefde van my lewe @jessi_smit98
Media Removed
Sy dalk nie n plaas meisie nie, maar sy is die liefde van my lewe @jessi_smit98 Sy dalk nie n plaas meisie nie, maar sy is die liefde van my lewe @jessi_smit98
HAPPY BIRTHDAY aan die mees Spesiaalste, oulikste en Liefdevolste meisie van my!!! Joanita "bekkie" ...
Media Removed
HAPPY BIRTHDAY aan die mees Spesiaalste, oulikste en Liefdevolste meisie van my!!! Joanita "bekkie" ek hoop jy het n onvergeetlike lekker daggie met baie verrassings en liefde ervaar, mag ons Hemelse Vader sy hand van liefde, genade en seëning oor jou hou vandag en in die toekoms! My engel ... HAPPY BIRTHDAY aan die mees Spesiaalste, oulikste en Liefdevolste meisie van my!!! Joanita "bekkie" ek hoop jy het n onvergeetlike lekker daggie met baie verrassings en liefde ervaar, mag ons Hemelse Vader sy hand van liefde, genade en seëning oor jou hou vandag en in die toekoms!

My engel ek is baiie Lief vir jou, en dankie vir die meisie, beste vriendin, my gunsteling, my beterhelfte watt jy vir my is en wat jy vir my beteken! Bly die juweel wat God jou geskep het om te wees enn hou aan om mense met jou goedheid en liefde aan te raak en ek belowe ek sal jou altyd ondersteun en "polish" en agter jou staan in alles wat jy aanpak!

Jy is n insperasie vir my en vir baie mense om jou!

Go out there and go show the world your goodness and love and we wil conquer it together side by side!!
#birthdaygirl #21stbirthday #21 #sexygirl #loveyou #sheismine @jnitabos
Read more
My favourite mens verjaar vandag Baie baie geluk met jou verjaarsdag my Liefste meisie ek hoop ...
Media Removed
My favourite mens verjaar vandag Baie baie geluk met jou verjaarsdag my Liefste meisie ek hoop dat dit die beste verjaarsdag nog was en dat volgende jaar sin net nog beter sal wees Dankie dat jy my bestie is en altyd sal wees️ Jy is bitter spesiaal vir baie mense en veral vir my Dankie ... My favourite mens verjaar vandag😱🎉🎂 Baie baie geluk met jou verjaarsdag my Liefste meisie ek hoop dat dit die beste verjaarsdag nog was en dat volgende jaar sin net nog beter sal wees😏❤️🎉 Dankie dat jy my bestie is en altyd sal wees❤️ Jy is bitter spesiaal vir baie mense en veral vir my💕 Dankie dat jy sulke mooi hart het en my enige tyd van die dag kan laat smile😁😏❤️ ek bid dat die jaar wonderlik vir jou sal wees en dat jy alles sal bereik wat jy wil😎🤓. Ek het jou ongelooflik baie Lief Belinda♡Xxxxxxx #mooistemeisie #Liefdewen #bdaygirl #Liefde #bestemeisie #teveelLiefde #jysdiebeste #19 #grootmeisie
Read more
1 volle jaar terug het jy my gevra om jou meisie te wees. En vandag na n jaar maak jy my steeds die gelukkigste ...
Media Removed
1 volle jaar terug het jy my gevra om jou meisie te wees. En vandag na n jaar maak jy my steeds die gelukkigste meisie. Ons het al deur diep waters gegaan maar dit het ons liefde en verhouding net nog sterker gemaak. Eks onbeskryflik lief vir jou. Jy het so vinnig so n groot deel van my geword en van ... 1 volle jaar terug het jy my gevra om jou meisie te wees. En vandag na n jaar maak jy my steeds die gelukkigste meisie. Ons het al deur diep waters gegaan maar dit het ons liefde en verhouding net nog sterker gemaak. Eks onbeskryflik lief vir jou. Jy het so vinnig so n groot deel van my geword en van my familie. Dankie vir die ou wat jy vir my is. Jys die beste. En eks trots op te sê dat ek jou meisie is. Ek lief vir jou @pieter_henn ❤❤
Read more
Ek was bietjie lanklaas hier. So ek wil net weer n draai kom maak en vir die hele wereld wys hoe gelukkig ...
Media Removed
Ek was bietjie lanklaas hier. So ek wil net weer n draai kom maak en vir die hele wereld wys hoe gelukkig die wonderlike meisie my maak ,daar was oomblikke in my lewe waar ek nie geweet het mens kan so gelukkig wees nie. Marlise my skat j maak my rerig baie baie gelukkig ek kon nie vir beter vra nie. ... Ek was bietjie lanklaas hier. So ek wil net weer n draai kom maak en vir die hele wereld wys hoe gelukkig die wonderlike meisie my maak ,daar was oomblikke in my lewe waar ek nie geweet het mens kan so gelukkig wees nie. Marlise my skat j maak my rerig baie baie gelukkig ek kon nie vir beter vra nie. Oh en happy 16 maande gister. Eks lief vir jou.

#liefde #meisie #my_engel #my_alles #verewig #veraltyd
Read more
Hy het haar gevra, " wie gaan jy glo? die speël, n foto, of die oë van die man wat dink jy is die mooiste ...
Media Removed
Hy het haar gevra, " wie gaan jy glo? die speël, n foto, of die oë van die man wat dink jy is die mooiste meisie op hierdie aarde? " #gelukisnkeuse #tevrede #dankbaar #gelukkig #hyismylewe #mytoekoms #glimlag #1korenteers13 #liefde #7 #onsisperefek #ewigheid #kosbaar #waregeluk #diebeste #myskat Hy het haar gevra, " wie gaan jy glo? die speël, n foto, of die oë van die man wat dink jy is die mooiste meisie op hierdie aarde? "

#gelukisnkeuse #tevrede #dankbaar #gelukkig #hyismylewe #mytoekoms #glimlag #1korenteers13 #liefde #7 #onsisperefek #ewigheid #kosbaar #waregeluk #diebeste #myskat
Happy 4 Months Love!! Dankie dat jy die beste boyfriend is!! En dankie dat jy so mooi na my kyk, jy is ...
Media Removed
Happy 4 Months Love!! Dankie dat jy die beste boyfriend is!! En dankie dat jy so mooi na my kyk, jy is werklik 'n ongelooflike mens. Ek kon nie 'n beter kêrel as jy gekry het nie!! Jy maak my die gelukkigste meisie in die universe!! Te veel liefde vir jou !! P.S JyIsMyOneAndOnly #happygirl #bestboyfriend ... Happy 4 Months Love!! Dankie dat jy die beste boyfriend is!! En dankie dat jy so mooi na my kyk, jy is werklik 'n ongelooflike mens. Ek kon nie 'n beter kêrel as jy gekry het nie!! Jy maak my die gelukkigste meisie in die universe!! Te veel liefde vir jou ❤😍!! P.S JyIsMyOneAndOnly
#happygirl #bestboyfriend #happycouple #goals #4months #myhappiness #muchlove #myguy #happiestever
Read more
Vandag se appreciation post gaan aan die mooiste Meisie in die wêreld. My liefie waar kan ek begin ...
Media Removed
Vandag se appreciation post gaan aan die mooiste Meisie in die wêreld. My liefie waar kan ek begin jys so perfek vir my, en ek kan net elke dag dankie sê vir jou* :) jys my rots en sonder jou sou ek nie die mens gewees het wat ek vandag is nie. Jy gee soveel betekenis in my lewe. Wil net vir jou dankie ... Vandag se appreciation post gaan aan die mooiste Meisie in die wêreld.
My liefie waar kan ek begin😍 jys so perfek vir my, en ek kan net elke dag dankie sê vir jou* :) jys my rots en sonder jou sou ek nie die mens gewees het wat ek vandag is nie. Jy gee soveel betekenis in my lewe. Wil net vir jou dankie sê vir alles wat jy vir my doen en nog gaan doen.
Jy vul my hart met liefde en geluk ❤❤ jys my alles my mooiste Prinsessie.
Love you to the moon and back😚😚
Read more
"God is ń kunstenaar Hy het die wêreld met jóú geseën" ~ @niel_cloete Die mees ongelooflikste ...
Media Removed
"God is ń kunstenaar Hy het die wêreld met jóú geseën" ~ @niel_cloete Die mees ongelooflikste wat ek ken verjaar vandag @barend_smit15 My engel, so baie geluk met jou verjaarsdag! Mag Jesus jou omvou met Sy liefde en seëninge. Jy is n voorbeeld en inspirasie vir só baie, maar ek moet sê, ... "God is ń kunstenaar
Hy het die wêreld met jóú geseën" ~ @niel_cloete
Die mees ongelooflikste wat ek ken verjaar vandag @barend_smit15 💙🙌
My engel, so baie geluk met jou verjaarsdag! Mag Jesus jou omvou met Sy liefde en seëninge. Jy is n voorbeeld en inspirasie vir só baie, maar ek moet sê, die meeste vir my! En hoe dankbaar is ek nie om te kan sê eks JOU meisie nie!! Mag hierdie jaar AL jou verwagtinge oortref... I love you my alles
#22
#myboyfriendisnweekouerasek
Read more
Dankie my engel vir al ju liefde, omgee en ondersteuning.. Jy maak my verseker die gelukkigste meisie! ...
Media Removed
Dankie my engel vir al ju liefde, omgee en ondersteuning.. Jy maak my verseker die gelukkigste meisie! #3jaar #anniversary #liefde #geluk #ONS #liefvj xx Dankie my engel vir al ju liefde, omgee en ondersteuning.. Jy maak my verseker die gelukkigste meisie!❤ #3jaar #anniversary #liefde #geluk #ONS

#liefvj xx
Baie, baie geluk met jou verjaarsdag, liefste Melissi . Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou ...
Media Removed
Baie, baie geluk met jou verjaarsdag, liefste Melissi . Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou baie geluk, vrede, verrassings en groei inhou. Bly die ongelooflike jong meisie wat jy is. Ons bid Vader se seën en liefde oor jou lewe! Baie liefde. Oom Altus en Tannie Carin xx xx 🎈🎈Baie, baie geluk met jou verjaarsdag, liefste Melissi 🎡. Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou baie geluk, vrede, verrassings en groei inhou. 🎪Bly die ongelooflike jong meisie wat jy is. 🎁🎁Ons bid Vader se seën en liefde oor jou lewe! Baie liefde. 🎉🎉Oom Altus en Tannie Carin xx xx
Baie baie geluk aan hierdie beaut van n meisie met jou 21ste verjaarsdag mag jy n ongelooflike dag ...
Media Removed
Baie baie geluk aan hierdie beaut van n meisie met jou 21ste verjaarsdag mag jy n ongelooflike dag he. Bly die mooie mens met jou omgee hart en borrelende liefde. Baie liefde vir jouBaie baie geluk aan hierdie beaut van n meisie met jou 21ste verjaarsdag mag jy n ongelooflike dag he.
Bly die mooie mens met jou omgee hart en borrelende liefde.
Baie liefde vir jou♥️♥️♥️
Dankie aan die mooiste meisie wat ek ken vir die beste jaar saam en net die beste tyd Ek wardeur ...
Media Removed
Dankie aan die mooiste meisie wat ek ken vir die beste jaar saam en net die beste tyd Ek wardeur jou en als wat jy vir my doen so so so baie en sal nooit vir beter kon vra nie want jy is my ware liefde #dankiviralles #liefjou #1jaar #nogvelemeer #beste #NeA #myals Dankie aan die mooiste meisie wat ek ken vir die beste jaar saam en net die beste tyd❤❤❤
Ek wardeur jou en als wat jy vir my doen so so so baie en sal nooit vir beter kon vra nie want jy is my ware liefde❤
#dankiviralles #liefjou #1jaar #nogvelemeer #beste #NeA #myals❤
Gaan vir die meisie wat roomys in die winter eet. Tenminste weet sy die seisoene kan nie haar liefde ...
Media Removed
Gaan vir die meisie wat roomys in die winter eet. Tenminste weet sy die seisoene kan nie haar liefde beperk nie️ @lisa_stry Gaan vir die meisie wat roomys in die winter eet. Tenminste weet sy die seisoene kan nie haar liefde beperk nie🍦❄️ @lisa_stry
Want hierdie baie spesiale meisie verjaar vandag 🏻 Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit een ...
Media Removed
Want hierdie baie spesiale meisie verjaar vandag 🏻 Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit een wonderlike dag en jaar wees en mag die Here al jou diepste verwagtinge oorskry en jou grootste drome laat waar word, en mag jy Sy liefde ervaar in hierdie jaar soos nog nooit tevore nie!!! #birthdaygirl ... Want hierdie baie spesiale meisie verjaar vandag 👌🏻 Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit een wonderlike dag en jaar wees en mag die Here al jou diepste verwagtinge oorskry en jou grootste drome laat waar word, en mag jy Sy liefde ervaar in hierdie jaar soos nog nooit tevore nie!!! ❤
#birthdaygirl #b_e_a_utiful #bevoorreg
Read more
Loading...