Mooiste jou mens my

Loading...

Unique profiles
58
Most used tags
Total likes
0
Top locations
Potchefstroom, Heaven On Earth., Kimberley, Northern Cape
Average media age
772.4 days
to ratio
58
My mooiste-gunsteling-hero-mens 🖤 Vandag het baie kere so ver gevoel, maar ek se net dankie vir ...
Media Removed
My mooiste-gunsteling-hero-mens 🖤 Vandag het baie kere so ver gevoel, maar ek se net dankie vir ons groot Pappa wat jou op die pad gesit het en jou gedra en beskerm en krag gegee het tot op die heel einde.🏻 . . . ~“Blessed is she who has believed that the Lord would fulfill his promises to her!”” ‭‭Luke‬ ... My mooiste-gunsteling-hero-mens 🖤

Vandag het baie kere so ver gevoel, maar ek se net dankie vir ons groot Pappa wat jou op die pad gesit het en jou gedra en beskerm en krag gegee het tot op die heel einde.💪🏻 .

. ~“Blessed is she who has believed that the Lord would fulfill his promises to her!””
‭‭Luke‬ ‭1:45‬ ‭NIV‬‬~

My woorde is nie naby genoeg om die gevoel binne my oor te dra. Al wat ek weet die wereld is flippen bevoorreg om een soos jy te he, Dr. Bea Meyer 👩‍⚕️🤗 .

Soos jy my nog al die jare in watte toedraai en heel maak, weet ek elke pasient oor jou pad gan x10000000 daai beleef. Jou soort is skaars 😘

Ek is trotser as enige iets in die wereld, ek kan nie wag vir champagne showers saam jou 🥂

My sussie is 'n dokter 😎 Die beste een🏆

#drbeameyer #nextlevelexcitement #allglorytohim #godgiventalent #sussieliefde #mooiste #mooistedokter #proud #telief #happytimes #medicine #overacheiver #slimsteding
Read more
Loading...
Hierdie liefie mens trou amper stamper. Jy gaan die mooiste bruid wees kan nie meer wag vir jou troue ...
Media Removed
Hierdie liefie mens trou amper stamper. Jy gaan die mooiste bruid wees kan nie meer wag vir jou troue nie #vanGraanmustfallvanHeeseisthewaytogo Lief vir jou my harts mensie Hierdie liefie mens trou amper stamper. Jy gaan die mooiste bruid wees kan nie meer wag vir jou troue nie #vanGraanmustfallvanHeeseisthewaytogo Lief vir jou my harts mensie ♥️♥️♥️
My liefste sussie verjaar! Vriendin, na 15 jaar van mekaar ken weet ek ek het gronde om te kan sê dat ...
Media Removed
My liefste sussie verjaar! Vriendin, na 15 jaar van mekaar ken weet ek ek het gronde om te kan sê dat jy die mees opregste en "kindest" mens is wat ek ken. Dankie vir al jou wysheid en liefde en jou mooiste hart... Jy maak die wêreld 'n baie mooier plek as wat jy ooit sal besef! Ek waardeer jou eindeloos ... My liefste sussie verjaar! Vriendin, na 15 jaar van mekaar ken weet ek ek het gronde om te kan sê dat jy die mees opregste en "kindest" mens is wat ek ken. Dankie vir al jou wysheid en liefde en jou mooiste hart... Jy maak die wêreld 'n baie mooier plek as wat jy ooit sal besef! Ek waardeer jou eindeloos en dankie dat oomblikke saam met jou altyd in ewigheid in geskrewe word.
Read more
My mooiste meisie : BAIE geluk met die 20 jaar wat jy die wêreld 'n beter plek maak !  Dankie vir die ...
Media Removed
My mooiste meisie : BAIE geluk met die 20 jaar wat jy die wêreld 'n beter plek maak ! Dankie vir die wonderlike mens wat jy is vir my en die mense om jou. Ek is seker almal kan saamstem met dit, want jy is net die beste tipe persoon wat daar is - en daar is net EEN en dis JY !! Ek hoop jou dag gaan baie ... My mooiste meisie :
BAIE geluk met die 20 jaar wat jy die wêreld 'n beter plek maak ! 🎉
Dankie vir die wonderlike mens wat jy is vir my en die mense om jou. Ek is seker almal kan saamstem met dit, want jy is net die beste tipe persoon wat daar is - en daar is net EEN en dis JY !! ❤
Ek hoop jou dag gaan baie lekker verder wees 😊🎁🎈 Lief vir jou Lizzy ! 🔥🔥
Read more
Simi, Simouna, Simin  21  say whuuut? Sooo bitter baie geluk met jou verjaarsdag mooiste mens! ...
Media Removed
Simi, Simouna, Simin 21 say whuuut? Sooo bitter baie geluk met jou verjaarsdag mooiste mens! Ek wens jou vandag alles van die beste toe vir die pad wat voor lê, en girl, eks soo trots op die sukses wat jy reeds bereik het! Geniet vandag, mag Liewe Jesus jou nog baie jare spaar en ek hoop jy word ... Simi, Simouna, Simin ❤

21 🎈 say whuuut? Sooo bitter baie geluk met jou verjaarsdag mooiste mens! Ek wens jou vandag alles van die beste toe vir die pad wat voor lê, en girl, eks soo trots op die sukses wat jy reeds bereik het! Geniet vandag, mag Liewe Jesus jou nog baie jare spaar en ek hoop jy word tonne bederf!🎈🎈🎈 Al my liefde xx ❤❤❤
Read more
HBD aan die mens met die mooiste hart. Dankie vir alles wat jy vir my en vir ander beteken. Mag die Here ...
Media Removed
HBD aan die mens met die mooiste hart. Dankie vir alles wat jy vir my en vir ander beteken. Mag die Here jou op jou spesiale dag seën en nog vele jare vir ons spaar. Ek het jou baie lief HBD aan die mens met die mooiste hart. Dankie vir alles wat jy vir my en vir ander beteken. Mag die Here jou op jou spesiale dag seën en nog vele jare vir ons spaar.
Ek het jou baie lief ♥️
Loading...
Aan my gunstelling roomie 👭 Ek kan nie glo jy is al 18 nie jy raak nogals oud hoor Dankie vir 4 jaar ...
Media Removed
Aan my gunstelling roomie 👭 Ek kan nie glo jy is al 18 nie jy raak nogals oud hoor Dankie vir 4 jaar se vriendskap en vir die mens wat jy is️ jy was al letterlik by my op my lelikste en mooiste tye Ek weet dat ons verseker lekker gaan bly in ons mansion van n kamer die jaar aangesien die sonbesies ... Aan my gunstelling roomie 👭
Ek kan nie glo jy is al 18 nie😱 jy raak nogals oud hoor🙊
Dankie vir 4 jaar se vriendskap en vir die mens wat jy is❤️ jy was al letterlik by my op my lelikste en mooiste tye😅
Ek weet dat ons verseker lekker gaan bly in ons mansion van n kamer die jaar aangesien die sonbesies ons nie meer gaan pla nie😌😂
Ek hoop jy geniet jou dag ongelooflik baie en word bederf soos nog nooit🎁

Baie liefde vir jou❤️
Read more
Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak  het so baie liefde vir jou my mooiste mens met ...
Media Removed
Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak het so baie liefde vir jou my mooiste mens met die mooiste hart !× #40maande Dankie dat jy my die gelukkigste meisie op aarde maak ❤ het so baie liefde vir jou my mooiste mens met die mooiste hart !× #40maande
Loading...
My mooiste mens verjaar vandag! Baie geluk Unchi. Mag ek jou nog vir baie jare hê om deur DIK en DUN ...
Media Removed
My mooiste mens verjaar vandag! Baie geluk Unchi. Mag ek jou nog vir baie jare hê om deur DIK en DUN (letterlik 🤣) die lewe saam my aantepak. Hoop jou dag is spesiaal. Love u lots @uncialhaupt #16yearsstrong #bestie My mooiste mens verjaar vandag! Baie geluk Unchi. Mag ek jou nog vir baie jare hê om deur DIK en DUN (letterlik 🤣) die lewe saam my aantepak. Hoop jou dag is spesiaal. Love u lots 💛🌼 @uncialhaupt #16yearsstrong #bestie
9maande en n dag saam die mooie mens  dankie vir al die goeie en lekker tye en ook die die hartseer tye ...
Media Removed
9maande en n dag saam die mooie mens dankie vir al die goeie en lekker tye en ook die die hartseer tye saam jou my liefie... so dankie baar vir die 9 maande saam jou!! Jy maak my n beter mens Love you.. #myman #mooiste #9maande #goodtimes #goldenmoments 9maande en n dag saam die mooie mens ❤ dankie vir al die goeie en lekker tye en ook die die hartseer tye saam jou my liefie... so dankie baar vir die 9 maande saam jou!! Jy maak my n beter mens🌻
Love you..
#myman #mooiste #9maande #goodtimes #goldenmoments
Mooiste mens... Baie baie geluk met jou 19de verjaarsdag. Jy is n seëning in my lewe, baie baie lief ...
Media Removed
Mooiste mens... Baie baie geluk met jou 19de verjaarsdag. Jy is n seëning in my lewe, baie baie lief vir jou x Mooiste mens...💕 Baie baie geluk met jou 19de verjaarsdag. Jy is n seëning in my lewe, baie baie lief vir jou x🎉
Dankie vir die mees opwindendste 3,6 jaar en 2 dae ek is baie lief vir jou woorde kan nie beskryf hoe ...
Media Removed
Dankie vir die mees opwindendste 3,6 jaar en 2 dae ek is baie lief vir jou woorde kan nie beskryf hoe baie jy vir my beteken nie jy is die mooiste mens wat ek al ooit ontmoet het ek wil net verewig saam met jou wees jy is baie spesiaal en glo dat die Here ons nog lank vir mekaar sal spaar! @janaclaasen Dankie vir die mees opwindendste 3,6 jaar en 2 dae ek is baie lief vir jou woorde kan nie beskryf hoe baie jy vir my beteken nie jy is die mooiste mens wat ek al ooit ontmoet het ek wil net verewig saam met jou wees jy is baie spesiaal en glo dat die Here ons nog lank vir mekaar sal spaar!❤ @janaclaasen
Loading...
Die hottie verjaar vandag.... My liefste Richi, baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop dit is ...
Media Removed
Die hottie verjaar vandag.... My liefste Richi, baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop dit is een super spesiale daggie en dat almal jou sommer baie sal bederf. Mag die jaar wat voorlê baie geseënd wees en net die mooiste avonture inhou. Baie dankie vir die mens wie jy is, dankie dat jy altyd ... Die hottie verjaar vandag....🎉🎉🎉 My liefste Richi, baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop dit is een super spesiale daggie en dat almal jou sommer baie sal bederf. Mag die jaar wat voorlê baie geseënd wees en net die mooiste avonture inhou.

Baie dankie vir die mens wie jy is, dankie dat jy altyd so oulik is. Jy is regtig een uit 'n miljoen.
#jyverjaar #sterkstes #genietjoudag #jyisspesiaal #richiboudjies #neteensoosjy #baieliefdevirjou
Read more
Happy Birthday na die mooiste mens wat ek ken! Dankie vir alles wat jy vir my en almal is en beteken. ...
Media Removed
Happy Birthday na die mooiste mens wat ek ken! Dankie vir alles wat jy vir my en almal is en beteken. Jou opregheid en eerlikheid is iets om na te streef. Lief vir jou #boude Happy Birthday na die mooiste mens wat ek ken! Dankie vir alles wat jy vir my en almal is en beteken. Jou opregheid en eerlikheid is iets om na te streef. Lief vir jou 👨‍❤‍👨🍻 #boude
21! @danelgilbert.dg  Veels geluk mooiste mens! Ek is oneindig dankbaar en lief vir jou! Ek sal ...
Media Removed
21! @danelgilbert.dg Veels geluk mooiste mens! Ek is oneindig dankbaar en lief vir jou! Ek sal jou vir niemand verruil nie. Dankie dat jy ‘n konstante lig in my lewe is love you sugar pop xx 21! @danelgilbert.dg 🎈 Veels geluk mooiste mens! Ek is oneindig dankbaar en lief vir jou! Ek sal jou vir niemand verruil nie. Dankie dat jy ‘n konstante lig in my lewe is 💛 love you sugar pop xx
Loading...
Aan die mens met die mooiste hart. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jou sweet 16 sweeter wees as ...
Media Removed
Aan die mens met die mooiste hart. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jou sweet 16 sweeter wees as enige van jou verjaardae. Mag al jou drome in die jaar waar word en jy altyd my heel coolste cooldude bly. Hoop jy geniet hom Baie tyd vir jou Aan die mens met die mooiste hart. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag jou sweet 16 sweeter wees as enige van jou verjaardae. Mag al jou drome in die jaar waar word en jy altyd my heel coolste cooldude bly. Hoop jy geniet hom❤🎉🎁
Baie tyd vir jou
Vandag verjaar die mooiste mens op aarde! Baie geluk met jou verjaarsdag Anna, ek hoop dit is 'n geseënde ...
Media Removed
Vandag verjaar die mooiste mens op aarde! Baie geluk met jou verjaarsdag Anna, ek hoop dit is 'n geseënde jaar vol geluk en liefde. Jy is my gunstelling mens op hierdie planeet! Jy is die heel beste.. Vandag verjaar die mooiste mens op aarde! Baie geluk met jou verjaarsdag Anna, ek hoop dit is 'n geseënde jaar vol geluk en liefde. Jy is my gunstelling mens op hierdie planeet! Jy is die heel beste..
♡JY♡ Jy maak my knieë lam♡♡ Jy is perfek vir my♡♡ Eks so mal oor jou!!!♡ Mooiste mens♡♡ #Omaramba #Verlief #NetJy #BrannewynFees #TakeMeBack♡
Media Removed
♡JY♡ Jy maak my knieë lam♡♡ Jy is perfek vir my♡♡ Eks so mal oor jou!!!♡ Mooiste mens♡♡ #Omaramba #Verlief #NetJy #BrannewynFees #TakeMeBack♡ ♡JY♡ Jy maak my knieë lam♡♡ Jy is perfek vir my♡♡ Eks so mal oor jou!!!♡ Mooiste mens♡♡ #Omaramba #Verlief #NetJy #BrannewynFees #TakeMeBack♡
Loading...
My HART en die definisie van die VROU wat ek wil wees in een mens!! Mamma is letterlik DIE mooiste [inside ...
Media Removed
My HART en die definisie van die VROU wat ek wil wees in een mens!! Mamma is letterlik DIE mooiste [inside out] sterkste, mees inspirerende vrou wat ek ken, ek kan nie vir die Here genoeg DANKIE sê dat Hy ons vir mekaar gegee het nie 🏻️ DANKIE vir die voorbeeld van liefde en omgee vir ander wat ... My HART en die definisie van die VROU wat ek wil wees in een mens!! Mamma is letterlik DIE mooiste [inside out] sterkste, mees inspirerende vrou wat ek ken, ek kan nie vir die Here genoeg DANKIE sê dat Hy ons vir mekaar gegee het nie 🙏🏻♥️
DANKIE vir die voorbeeld van liefde en omgee vir ander wat mamma daagliks vir my is en van wat dit is om kliphard te werk om jou drome ‘n realiteit te maak. Ek eer mamma vir mamma se beautiful hart en menswees en DANKIE vir alles wat ek in elke oomblik saam by mamma kan leer, vir al mamma se ondersteuning en vir al die CRAZY awesome avonture en herinneringe wat ons al saam kon maak!! DANKIE DANKIE DANKIE vir al mamma se liefde vir my & Cameron. ♥️ #ToeDieMohawkNogInWas #MohicanBaby #HoeBeautifulIsMyMa?!
Read more
liefde van my lewe  ek het jou onmenslik baie lief my mooiste mens x
Media Removed
liefde van my lewe ek het jou onmenslik baie lief my mooiste mens x liefde van my lewe ❤ ek het jou onmenslik baie lief my mooiste mens 😘x
Ousus jy is die beste vriendin en suster waarvoor ek kon vra. Jy is die mens met die mooiste hart en ...
Media Removed
Ousus jy is die beste vriendin en suster waarvoor ek kon vra. Jy is die mens met die mooiste hart en wat die meeste liefde uitdeel dankie vir die inspirasie en voorbeeld wat jy vir my elke dag is, al is jy 1500 km van my af ! eks baie lief vir jou lekker verjaar ousus en mag dit n geseende jaar wees ... Ousus jy is die beste vriendin en suster waarvoor ek kon vra. Jy is die mens met die mooiste hart en wat die meeste liefde uitdeel ❤ dankie vir die inspirasie en voorbeeld wat jy vir my elke dag is, al is jy 1500 km van my af ! eks baie lief vir jou 💕 lekker verjaar ousus en mag dit n geseende jaar wees @candiceprinsloo91
Read more
My 4de Vrouekeur voorblad is n GROOT een die week. Ek praat van n GROOT GROOT GROOT een. Juanita ...
Media Removed
My 4de Vrouekeur voorblad is n GROOT een die week. Ek praat van n GROOT GROOT GROOT een. Juanita is mooi, sag, vroulik, sprankelend, liefdevol en MENS! Ons het hierdie voorblad by my huis geshoot. Mooiste foto's geneem en baie gelag! Wat n ongelooflike voorreg! Kry jou Vrouekeur die week ... My 4de Vrouekeur voorblad is n GROOT een die week. Ek praat van n GROOT GROOT GROOT een.

Juanita is mooi, sag, vroulik, sprankelend, liefdevol en MENS! Ons het hierdie voorblad by my huis geshoot. Mooiste foto's geneem en baie gelag! Wat n ongelooflike voorreg!

Kry jou Vrouekeur die week vir nog baaaaie mooi foto's van haar.
Read more
Die lekkerste dag saam DIE mooiste mens!️ My stukkie hemel op aarde! Baie dankie vir jou moeite ...
Media Removed
Die lekkerste dag saam DIE mooiste mens!️ My stukkie hemel op aarde! Baie dankie vir jou moeite engel! Xx Die lekkerste dag saam DIE mooiste mens!❤️ My stukkie hemel op aarde!😍 Baie dankie vir jou moeite engel! Xx
Katrina🔆️ Happy Birthday! Jy is ñ blessing in almal se lewens, so dankbaar om jou my vriendin ...
Media Removed
Katrina🔆️ Happy Birthday! Jy is ñ blessing in almal se lewens, so dankbaar om jou my vriendin te kan noem! Mag die dag alle verwagtinge oortref! Alles wat mooi & goed is v jou Jy verdien net die beste! Jy is die mens met die mooiste hart, dankie daarvoor Xo Katrina🔆☺️
Happy Birthday🎁🎈! Jy is ñ blessing in almal se lewens, so dankbaar om jou my vriendin te kan noem!
Mag die dag alle verwagtinge oortref!
Alles wat mooi & goed is v jou🎊
Jy verdien net die beste! Jy is die mens met die mooiste hart, dankie daarvoor🌼 Xo🍭
Twee maande saam met my mooiste mens  ek's lief vir jou
Media Removed
Twee maande saam met my mooiste mens ek's lief vir jou Twee maande saam met my mooiste mens 💕 ek's lief vir jou 😻
Was n leker nawek... Mooiste mens dankie vir alles.. wardeur jou meer as wat jy dink..xx.. jyt my ...
Media Removed
Was n leker nawek... Mooiste mens dankie vir alles.. wardeur jou meer as wat jy dink..xx.. jyt my hart gesteel... Was n leker nawek... Mooiste mens dankie vir alles.. wardeur jou meer as wat jy dink..xx.. jyt my hart gesteel...
HAPPY BIRTHDAY MY MAN*!! Dankie vir die awesome mens wat jy is..  ek is verskriklik baie lief vir ...
Media Removed
HAPPY BIRTHDAY MY MAN*!! Dankie vir die awesome mens wat jy is.. ek is verskriklik baie lief vir jou. 😗 #iloveyou #birthdayvibes #mooiste #wantjyverjaar #partytime 🍾 HAPPY BIRTHDAY MY MAN*!! Dankie vir die awesome mens wat jy is.. ❤ ek is verskriklik baie lief vir jou. 😗 #iloveyou #birthdayvibes #mooiste #wantjyverjaar #partytime 🎂🍾🍷🍻🎉🎈
Aan die mooiste mens wat al ooit oor my pad gekom het. Happy Valentines day ️️ ek is baie lief vir ...
Media Removed
Aan die mooiste mens wat al ooit oor my pad gekom het. Happy Valentines day ️ ek is baie lief vir jou ️ #vcw #wcw Aan die mooiste mens wat al ooit oor my pad gekom het. Happy Valentines day ❤️❤️ ek is baie lief vir jou ❤️❤️❤️ #vcw #wcw
My mooiste mens. Dis al amper verby maar ek wil net sê ek is baie dankbaar om deel te kon wees met jou ...
Media Removed
My mooiste mens. Dis al amper verby maar ek wil net sê ek is baie dankbaar om deel te kon wees met jou verjaarsdag. Jy is n wonderlike mens.️ Ek is baie gelukkig saam met jou. Much love.xx My mooiste mens.😜 Dis al amper verby maar ek wil net sê ek is baie dankbaar om deel te kon wees met jou verjaarsdag.😌 Jy is n wonderlike mens.☺️ Ek is baie gelukkig saam met jou.😁
Much love.❤️🐣xx
My liefste Lizanne Baie geluk met jou verjaarsdag, ek hoop jy vind in die lewensjaar geluk in alles ...
Media Removed
My liefste Lizanne Baie geluk met jou verjaarsdag, ek hoop jy vind in die lewensjaar geluk in alles wat jy doen. Mag God jou nog vir baie jare seën en spaar. Dankie vir al die geluk wat jy in my lewe verskaf. Ek waardeer jou mooi menswees. Jy is die mooiste mens wat bestaan. Ek het jou lief. #jyverjaar #weirdcatlady #dankielief #jyismooi My liefste Lizanne

Baie geluk met jou verjaarsdag, ek hoop jy vind in die lewensjaar geluk in alles wat jy doen. Mag God jou nog vir baie jare seën en spaar.

Dankie vir al die geluk wat jy in my lewe verskaf. Ek waardeer jou mooi menswees. Jy is die mooiste mens wat bestaan.

Ek het jou lief.

#jyverjaar
#weirdcatlady
#dankielief
#jyismooi
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie  ek hoop jy het die beste daggie, en dat jy uit jou nike skoene ...
Media Removed
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie ek hoop jy het die beste daggie, en dat jy uit jou nike skoene sal bederf word , jys die beste waarvor ek kon vra ek waardeer jou so baie dankie vir die mens wie jy is en my altyd sal maak smile jyt die mooiste hartjie dankie dat jy so mooi na my kyk ‍♀️ ... Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie ❤😘 ek hoop jy het die beste daggie, en dat jy uit jou nike skoene sal bederf word 😘❤, jys die beste waarvor ek kon vra ek waardeer jou so baie ❤❤❤ dankie vir die mens wie jy is en my altyd sal maak smile 😘 jyt die mooiste hartjie dankie dat jy so mooi na my kyk 🙋‍♀️ I ❤u
Read more
Mooiste Nicole Waar sal ek begin... Happy B-day Nicolette die dag is hier jys 18. Ek weet jyt baie ...
Media Removed
Mooiste Nicole Waar sal ek begin... Happy B-day Nicolette die dag is hier jys 18. Ek weet jyt baie lank gewag vir die dag en hys finally hier... Ek wil net vir jou sê baie dankie vir die afgelope 4 jaar vir wat jy as persoon en danser beteken vir my. Ek bid vir jou tonne blessings en bly altyd die ... Mooiste Nicole

Waar sal ek begin... Happy B-day Nicolette die dag is hier jys 18.
Ek weet jyt baie lank gewag vir die dag en hys finally hier... Ek wil net vir jou sê baie dankie vir die afgelope 4 jaar vir wat jy as persoon en danser beteken vir my.
Ek bid vir jou tonne blessings en bly altyd die mooi mens wat jy is en moet nooit dat iemand jou sterietjie dim nie... skyn altyd so helder soos jy doen en maak nog meer harte warm met jou omgee en liefde soos jy nog altyd doen.
Staan sterk in die toekoms
En bid alles wat mooi is vir jou en jou familie

Baie geluk Nicole!
Lief jou xxx
Read more
My liefste mooiste @brewismarne baie baie geluk met jou verjaardag. My liefde is so baie vir jou!dankie ...
Media Removed
My liefste mooiste @brewismarne baie baie geluk met jou verjaardag. My liefde is so baie vir jou!dankie dat jy toegelaat het dat ek jou vriendin kan wees en nie net jou "baas" nie. Die lewe is n absolute fees as jy by is. Ek wens vir jou so baie mooi seenings toe in jou lewe.Jys n yster,staatmaker ... My liefste mooiste @brewismarne baie baie geluk met jou verjaardag. My liefde is so baie vir jou!dankie dat jy toegelaat het dat ek jou vriendin kan wees en nie net jou "baas" nie. Die lewe is n absolute fees as jy by is. Ek wens vir jou so baie mooi seenings toe in jou lewe.Jys n yster,staatmaker en een van die mooiste mense binne en buite wat ek ken. Dankie vir jou oneindige ondersteuning,geduld en liefde.Dankie dat jy my huis skoon maak wanneer jy voel ek is lui. Dankie dat jy saam met my jagerbombs drink,al wil jy nie.Dankie dat jy my altyd vermaak met grappies en stories. Dankie dat jy altyd reg is met n pep talk as die lewe druk. Ek wens ek kon vandag soene en drukke gee,maar weet ek is daar in die gees. I love you more my sonskyn mens❤❤❤❤
Read more
Blommekind, dromer, hondelover (eintlik freak), mooiste Mickey mens!! Baie geluk met jou 18de ...
Media Removed
Blommekind, dromer, hondelover (eintlik freak), mooiste Mickey mens!! Baie geluk met jou 18de verjaarsdag! Mag Liewe Jesus jou ryklik seën in hierdie nuwe hoofstuk in jou lewe. Mag Hy jou dra en jou die pad wys. Jy is soooo 'n lekker stukkie bederf in MY lewe en het so in my hart ingekruip... ... Blommekind, dromer, hondelover (eintlik freak), mooiste Mickey mens!! Baie geluk met jou 18de verjaarsdag! 💃 Mag Liewe Jesus jou ryklik seën in hierdie nuwe hoofstuk in jou lewe. Mag Hy jou dra en jou die pad wys. Jy is soooo 'n lekker stukkie bederf in MY lewe en het so in my hart ingekruip... Jy het voor my oë (blitsvinnig) grootgeword! Bly altyd die pragtige mens wat jy is. Hoop mamma bederf jou TONNE vandag #jys18 #bigoneeight #foreveryoung #flowerchild #lovelovelove
Read more
Vandag se appreciation post gaan aan die mooiste Meisie in die wêreld. My liefie waar kan ek begin ...
Media Removed
Vandag se appreciation post gaan aan die mooiste Meisie in die wêreld. My liefie waar kan ek begin jys so perfek vir my, en ek kan net elke dag dankie sê vir jou* :) jys my rots en sonder jou sou ek nie die mens gewees het wat ek vandag is nie. Jy gee soveel betekenis in my lewe. Wil net vir jou dankie ... Vandag se appreciation post gaan aan die mooiste Meisie in die wêreld.
My liefie waar kan ek begin😍 jys so perfek vir my, en ek kan net elke dag dankie sê vir jou* :) jys my rots en sonder jou sou ek nie die mens gewees het wat ek vandag is nie. Jy gee soveel betekenis in my lewe. Wil net vir jou dankie sê vir alles wat jy vir my doen en nog gaan doen.
Jy vul my hart met liefde en geluk ❤❤ jys my alles my mooiste Prinsessie.
Love you to the moon and back😚😚
Read more
Melissa Eerstens wil ek net se jy wen in die lewe. As daar een ding is wat in 2017 met my moes gebeur ...
Media Removed
Melissa Eerstens wil ek net se jy wen in die lewe. As daar een ding is wat in 2017 met my moes gebeur is toe Liewe Jesus ons saam in daai 4 geel mure geplaas het waarin ek en jy alles gedeel het xx My Melissie, die mooiste mens waarmee ek altyd brag. Jy is soos n stukkie sonskyn met ekstra glitter. ... Melissa
Eerstens wil ek net se jy wen in die lewe.

As daar een ding is wat in 2017 met my moes gebeur is toe Liewe Jesus ons saam in daai 4 geel mure geplaas het waarin ek en jy alles gedeel het xx

My Melissie, die mooiste mens waarmee ek altyd brag. Jy is soos n stukkie sonskyn met ekstra glitter. Dankie vir alles wat jy is en dankie vir die mens wat jy vir my is Melissa ek het jou lief met my hele hart.
Baie geluk met jou 21st my friend xx dankie dat jy die "Kostle" vir n jaar draaglik gemaak het ek sien uit om volgende jaar saam jou in ons pozzie te bly xx

I love you endlessly
Read more
Megs! My beste ️ baie baie geluk met jou verjaarsdag. Vandag vier ons jou! Ek kan nie vir die Here ...
Media Removed
Megs! My beste ️ baie baie geluk met jou verjaarsdag. Vandag vier ons jou! Ek kan nie vir die Here genoeg dankie sê vir 'n vriendin soos jy nie. Ek is bitter dankbaar vir jou in my lewe. Dankie vir jou vriendskap, kerk saam bywoon, al die koffie dates in jou flat, die geselsies (serious and non ... Megs! My beste ♥️ baie baie geluk met jou verjaarsdag. Vandag vier ons jou! Ek kan nie vir die Here genoeg dankie sê vir 'n vriendin soos jy nie. Ek is bitter dankbaar vir jou in my lewe. Dankie vir jou vriendskap, kerk saam bywoon, al die koffie dates in jou flat, die geselsies (serious and non serious), die uitgaan en al die sleepovers. Ek het so baie om voor dankie te sê, maar kom ons sê maar net nou dankie vir alles en vir jou! Die grootste dankie, is dankie dat jy my altyd inspireer om 'n beter mens te wees en om altyd die goed te sien. Ek kan werklik die Here in jou sien en wat jy doen. En dít is die mooiste eienskap van jou. Friends that pray together, stay together. Ek is baie lief vir jou Megs ♥️
Read more
Veels geluk met jou 22ste Nini🏼🏼🏼 Mag jou nuwe lewensjaar vir jou hope en hope liefde, vreugde ...
Media Removed
Veels geluk met jou 22ste Nini🏼🏼🏼 Mag jou nuwe lewensjaar vir jou hope en hope liefde, vreugde en geluk inhou. Jy verdien regtig net die mooiste uit die lewe, want jy is 'n besonderse mens en' n ongelooflike vriendin! Dankie vir jou menswees Nini Jy is' n ystervrou en 'n inspirasie. Dankie ... Veels geluk met jou 22ste Nini💃🏼💃🏼💃🏼
Mag jou nuwe lewensjaar vir jou hope en hope liefde, vreugde en geluk inhou. Jy verdien regtig net die mooiste uit die lewe, want jy is 'n besonderse mens en' n ongelooflike vriendin! Dankie vir jou menswees Nini💛 Jy is' n ystervrou en 'n inspirasie.
Dankie dat jy altyd vir my lag, altyd my ondersteun, en altyd maar altyd daar is vir my. Jy is 'n engel in my lewe en vandag is ek net weer verskriklik dankbaar om jou in my lewe te he.
#22
#HBD
#mooistenini
#togetherforever
Read more
My mooiste Aims!! Baie baie geluk met jou verjaarsdag my dierbaarste mens!!! Ek wens vir jou die ...
Media Removed
My mooiste Aims!! Baie baie geluk met jou verjaarsdag my dierbaarste mens!!! Ek wens vir jou die wereld se geluk en liefde en dat jy alles kry wat jou hart begeer! Mag die volgende jaar vir jou die beste tyd van jou lewe wees xxxx baie lief vir jou!!!! Dankie dat jy altyd n glimlag op almal se gesig ... My mooiste Aims!! Baie baie geluk met jou verjaarsdag my dierbaarste mens!!! Ek wens vir jou die wereld se geluk en liefde en dat jy alles kry wat jou hart begeer! Mag die volgende jaar vir jou die beste tyd van jou lewe wees xxxx baie lief vir jou!!!! Dankie dat jy altyd n glimlag op almal se gesig kan sit xx @aimee_steenkamp #happybirthday #friendswhobecomefamily #ekissoblyjyisterug
Read more
Baie geluk met jou verjaarsdag lief♡ Ek hoop dat jy die beste jaar verder sal hê en dat al jou drome ...
Media Removed
Baie geluk met jou verjaarsdag lief♡ Ek hoop dat jy die beste jaar verder sal hê en dat al jou drome stukkie vir stukkie sal waar word, jy verdien alles en meer. Jys een ongelooflike mens met die mooiste hart en ek is so bevoorreg met jou in my lewe♡♡ Dankie vir al jou omgee en liefde..elke liewe ... Baie geluk met jou verjaarsdag lief♡ Ek hoop dat jy die beste jaar verder sal hê en dat al jou drome stukkie vir stukkie sal waar word, jy verdien alles en meer. Jys een ongelooflike mens met die mooiste hart en ek is so bevoorreg met jou in my lewe♡♡ Dankie vir al jou omgee en liefde..elke liewe dag. Baie lief vir jou xx
Read more
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx ️️️ baie dankie vir elke oomblik wat ons saam het, ...
Media Removed
Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx ️ baie dankie vir elke oomblik wat ons saam het, jys die mooiste meisie wat ek ken. xx ️ Ek kon nie vir i beter mens in my lewe gevra het nie . Eks baie lief vir ju my liefie Jys net ongelooflik my liefie en ek is so dankbaar dat ek die dag saam ... Baie geluk met jou verjaarsdag my liefie xx 💕❤️❤️❤️ baie dankie vir elke oomblik wat ons saam het, jys die mooiste meisie wat ek ken. xx 💕❤️❤️ Ek kon nie vir i beter mens in my lewe gevra het nie . Eks baie lief vir ju my liefie 😘💕💕💕 Jys net ongelooflik my liefie en ek is so dankbaar dat ek die dag saam met jou kon deel xx💕💕❤️❤️ #22 #liefvirjou #b-day #wishes #teriens #twin #liefde #2018
Read more
Geluk aan die mooiste mens!! hoop jy het n wonderlike dag en n goeie jaar dankie vir wat jy als vir my doen, ek hoop om eendag so goeie mens te wees soos jy... 😇 wees net wie jy is want jys perfek vir my lief jou oneindig my mal Xxx @amalia_geldenhuys Geluk aan die mooiste mens!!😘 hoop jy het n wonderlike dag en n goeie jaar🎆🎉🎊 dankie vir wat jy als vir my doen, ek hoop om eendag so goeie mens te wees soos jy... 😇 wees net wie jy is want jys perfek vir my 🙌😍 lief jou oneindig my mal 😘❤Xxx

@amalia_geldenhuys
Veels geluk met jou verjaarsdag my engel.. jys die mooiste mens op aarde en eks soo dankbaar vir jou.. ...
Media Removed
Veels geluk met jou verjaarsdag my engel.. jys die mooiste mens op aarde en eks soo dankbaar vir jou.. ️ #happybirthday #birthdaygirl #hottie #blessed #inlove #luckyguy #jyspragtig 🍾🍾🍾 Veels geluk met jou verjaarsdag my engel.. jys die mooiste mens op aarde en eks soo dankbaar vir jou.. ❤️ #happybirthday #birthdaygirl #hottie #blessed #inlove #luckyguy #jyspragtig 🍾🍾🍾🍻🍻🍻🎉🎉🎁🎁🎁
In her smile, I see something more beautiful than the stars!!! Aan my verloofde, dankie vir die mens ...
Media Removed
In her smile, I see something more beautiful than the stars!!! Aan my verloofde, dankie vir die mens wat jy is, en vir die vrou wat jy eendag vir my gaan wees. Dankie dat in 'n wêreld waar elke oomblik net tydelik is, jy my die droom van ons ewigheid saam gee. Ek dank die Here dat jy werklik die grootste ... In her smile, I see something more beautiful than the stars!!! Aan my verloofde, dankie vir die mens wat jy is, en vir die vrou wat jy eendag vir my gaan wees. Dankie dat in 'n wêreld waar elke oomblik net tydelik is, jy my die droom van ons ewigheid saam gee. Ek dank die Here dat jy werklik die grootste seën in my lewe is, en dat Hy sy mooiste dogter vir my gespaar het. Ongelooflik baie lief vir jou!!! 😘😘💗💗 #WCW #WomanCrushWednesday #WomenCrushEveryday #Womensday #Fiance #BrideToBe #WifeToBe #Amper #Myne #AppreciationPost
Read more
My liefste Kêrel! Baie geluk met jou 22ste verjaarsdag! Jy is die beste mens met die mooiste ...
Media Removed
My liefste Kêrel! Baie geluk met jou 22ste verjaarsdag! Jy is die beste mens met die mooiste hart! Ek is soo trots op jou! So lief vir jou Kleinkoos️ @kooos_pans My liefste Kêrel!
Baie geluk met jou 22ste verjaarsdag! 🎈🎈🎈🎈🎈Jy is die beste mens met die mooiste hart! Ek is soo trots op jou!
So lief vir jou Kleinkoos❤️
@kooos_pans
Woman crush Wednesday #WCW #AllDay #Everyday Appreciation post Wednesday. @annievisser09 Wil ...
Media Removed
Woman crush Wednesday #WCW #AllDay #Everyday Appreciation post Wednesday. @annievisser09 Wil net dankie se vir jou vir alles wat jy vir my doen. Die laat wakker bly en my help met my studies word so baie waardeer. Jy is rerig n AMAZING mens en sal almal altyd uithelp al het jy goed self ... Woman crush Wednesday #WCW #AllDay #Everyday

Appreciation post Wednesday.
@annievisser09

Wil net dankie se vir jou vir alles wat jy vir my doen. Die laat wakker bly en my help met my studies word so baie waardeer. Jy is rerig n AMAZING mens en sal almal altyd uithelp al het jy goed self om uit te sorteer. Ek wil net vir jou dankie se vir wie jy is in my lewe en dat jy so n wonderlike meisie is.
Jy is Ongelooflik Annie Visser.
Jys beautiful
Jys beeldskoon
Jys n "One in a lifetime" tipe meisie

My nr 1 from day 1

Bly altyd nes jy is

Lief vir jou oneindig baie

#LiefvirJOU #MooisteAnnie #WCW #WomanCrushAllday #Erreyday #JysAlles #mooiste #Blesses #Happy 👱😘😗💑😍😘❤
Read more
Mooiste Liefste Sistor ️ Dankie dat ek saam jou jou verjaarsdag kan vier dankie dat ek deel kan ...
Media Removed
Mooiste Liefste Sistor ️ Dankie dat ek saam jou jou verjaarsdag kan vier dankie dat ek deel kan wees van die pragtige storie van jou, dankie dat jy altyd daar is, al is jy nie hier nie, dankie dat jy altyd eerste is om my te red en dat jy my vertrou om jou te red, dankie dat jy in elke aspek van ... Mooiste Liefste Sistor ❤️
Dankie dat ek saam jou jou verjaarsdag kan vier🎉
dankie dat ek deel kan wees van die pragtige storie van jou,
dankie dat jy altyd daar is,
al is jy nie hier nie,
dankie dat jy altyd eerste is om my te red en dat jy my vertrou om jou te red,
dankie dat jy in elke aspek van die woord my mens is,
jy is my hart wat alles saam my voel,
jy is my ore wat die waarheid hoor wanneer ek te emosioneel betrokke is,
jy is my oë wat my laat sien wanneer ek op die verkeerde padjie is 🤷🏼‍♀️ jy is net my mens en ek vier vandag vir jou🎉🎉🎉 Ek het jou so bitter baie lief en waardeer jou elke liewe freaking sekonde, ek bid elke dag vir die Here dat jy net ‘n dokter sal word sodat jy dit hier kan kom doen (dalk ‘n bietjie selfsugtig maar anyhoo) dankie vir die ure se bel en videocall en whatsapps en luister en vertel en ondersteuning en raas en lag en moegwees en schnuggle dankie dankie dankie dat ek jou sistor kan wees ❤️❤️❤️
Read more
Hierdie PRAGTIGE man van my is 21 baie baie geluk my mooiste mens. Dit was n absolute eer om die siklus ...
Media Removed
Hierdie PRAGTIGE man van my is 21 baie baie geluk my mooiste mens. Dit was n absolute eer om die siklus om die son saam met jou te deel my alles en dit maak my kinderlik opgewonde om te weet dis maar net di begin. Dankie vir die mens wat jy is, nie net is jy my rots en my glimlag nie maar jys die ongelooflikste ... Hierdie PRAGTIGE man van my is 21❤🎉 baie baie geluk my mooiste mens. Dit was n absolute eer om die siklus om die son saam met jou te deel my alles en dit maak my kinderlik opgewonde om te weet dis maar net di begin. Dankie vir die mens wat jy is, nie net is jy my rots en my glimlag nie maar jys die ongelooflikste man wat my soveel geleer het en vir my slegs ondersteun dat ek kan groei en dit vat n ware man om n girl so te hanteer soos jy doen. Om te se ek waardeer jou en is oneindig lief vijo is n understatement!! Mag elke girl in die wereld bederf word met n man wat na haar kyk soos jy na my kyk😍. Ek raak net elke dag meer en meer verlief op jou xx Dis n voorreg om te sien hoe jy groei (en saam jou te groei) en ek weet daar wag net nog baaaaiiee groter dinge vijo in die toekoms. Mag jou pad propvol blessings wees en mag ons 2 net nog sterker word xx my lover en my beste maatjie. Eks lief vir jou my man❤❤ en het die wereld se repek vijo xx happy bday baby😍😚😘😙 #couplegoals #1jaar #verliefenverlore #manliefverjaar #21😊 #beautifulbeast #spiritualleader #liefjou
Read more
iridescent ˌɪrɪˈdɛs(ə)nt/ adjective "showing luminous colours that seem to change when seen ...
Media Removed
iridescent ˌɪrɪˈdɛs(ə)nt/ adjective "showing luminous colours that seem to change when seen from different angles." ------------------------------------------------------------ Baaaaaiiieeee geluk met jou verjaarsdag, Lover! Ek sou enigiets gee om vandag saam ... iridescent
ˌɪrɪˈdɛs(ə)nt/
adjective
"showing luminous colours that seem to change when seen from different angles."

Baaaaaiiieeee geluk met jou verjaarsdag, Lover! ❤💞💕🎈 Ek sou enigiets gee om vandag saam jou te vier.
Dankie vir die mooiste hart in die mooiste mens. Dankie vir 1000e kilometers se wandel en dat jy nooit die roomys-'n-dag reël breek nie. Dankie dat jy altyd verstaan en nie huiwer om saam my in die publiek te verskyn as my hare deurmekaar is nie. Dankie dat ons altyd lag terwyl ons huil en dat jy saam my in die reën sal dans. Dankie vir soveel liefde en dat ons saam oud gaan word.
Ek wens net sonskyn en watervalle vir jou. Jy verdien die hele wêreld. Ek is te lief vir jou. Soul mates forevz.😉

#happybirthday #cutie #soulmate
Read more
Lené ️ Geluk met jou 21ste verjaarsdag babe!  Ek hoop jy het ‘n besonderse dag gevul met die lekkerste ...
Media Removed
Lené Geluk met jou 21ste verjaarsdag babe! Ek hoop jy het ‘n besonderse dag gevul met die lekkerste koek, beste rooiwyn, grootste glimlag en die mooiste wense. Dankie vir die besonderse mens wat jy is en alles wat jy vir my beteken! 🤗👭 Ek is ewig dankbaar dat ek iemand soos jy op Stellenbosch ... Lené ❤️😚
Geluk met jou 21ste verjaarsdag babe! 💋🎈 Ek hoop jy het ‘n besonderse dag gevul met die lekkerste koek, beste rooiwyn, grootste glimlag en die mooiste wense. 🍷🎂
Dankie vir die besonderse mens wat jy is en alles wat jy vir my beteken! 🤗👭 Ek is ewig dankbaar dat ek iemand soos jy op Stellenbosch kon leerken het. 🎉 Jy het die mooiste hart en ek weet jou intensies is altyd opreg! ☺️ Ek glo Jesus sal sy beste blessings vir jou uithou en jou altyd op die regte pad lei! ❤️ Ek is baie lief vir jou Lené 😘
Read more
Geluk aand die mooiste wife-to-be met jou verjaarsdag. Daar is nie woorde om te beskryf hoe lief ...
Media Removed
Geluk aand die mooiste wife-to-be met jou verjaarsdag. Daar is nie woorde om te beskryf hoe lief ek jou het nie. Dankie dat jy so ongelooflike mens is en altyd n glimlag op die gesigte sit van die mense om jou. Jy maak my n beter mens. Kan nie wag om jou volgende verjaarsdag as Carice van der Bank ... Geluk aand die mooiste wife-to-be met jou verjaarsdag. Daar is nie woorde om te beskryf hoe lief ek jou het nie. Dankie dat jy so ongelooflike mens is en altyd n glimlag op die gesigte sit van die mense om jou. Jy maak my n beter mens. Kan nie wag om jou volgende verjaarsdag as Carice van der Bank te vier nie. Love you xxx _____________________________________________________________ "A good woman is hard to find, and worth far more than diamonds." Proverbs 31:10
Read more
@dene_nel mag dit die mooiste dag wees vir die mooiste mens. Mag jy oorval word met hopeloos teveel ...
Media Removed
@dene_nel mag dit die mooiste dag wees vir die mooiste mens. Mag jy oorval word met hopeloos teveel liefde van almal in jou lewe. Jy is golden en een van die beste goed wat in my lewe gebeur het. Jou passie vir die lewe is aansteeklik! Cheers op jou 🥂 @dene_nel mag dit die mooiste dag wees vir die mooiste mens. Mag jy oorval word met hopeloos teveel liefde van almal in jou lewe. Jy is golden en een van die beste goed wat in my lewe gebeur het. Jou passie vir die lewe is aansteeklik! Cheers op jou 🥂
21 month Annie-versary 😙😗 @annievisser09 my skat wil net vir jou se baie dankie vir die mees ongelooflikste ...
Media Removed
21 month Annie-versary 😙😗 @annievisser09 my skat wil net vir jou se baie dankie vir die mees ongelooflikste lekker tydtjie saam jou nog. Als is nie altyd maanskyn en rose nie maar ons kom altyd ander kant uit. Dankie vir die wonderlike mens wat jy is. Jy is n engel gestuur van bo. Jyt die mooiste ... 21 month Annie-versary 😚😙😍😗 @annievisser09 my skat wil net vir jou se baie dankie vir die mees ongelooflikste lekker tydtjie saam jou nog. Als is nie altyd maanskyn en rose nie maar ons kom altyd ander kant uit.
Dankie vir die wonderlike mens wat jy is. Jy is n engel gestuur van bo. Jyt die mooiste innerlike maar sjoeh die uiterlike is n bonus because your PRETTY.
Bly altyd die mensie wie jy is en dankie dat jy my gekies het, soms voel ek, ek verdien jou nie want jy is een perfekte stukkie mensie.
Jys beeldskoon, jys amazing, jys asemrowend, jy maak my kniee lam, jy maak my gelukkig.
Dankie vir die rol wat jy in my lewe speel. So klein soos jy is, is jy my steunpilaar.
Lief vir jou oneindig baie 😍😘😗👱👫💑 #21 #jysbeaula #AnnieVersary #HappyCouple #LiefvirJOU
Read more
My liefste mooiste margs !!!!! Happy happy happy birthday !! Jy het sooo vinnig diep in my hartjie ...
Media Removed
My liefste mooiste margs !!!!! Happy happy happy birthday !! Jy het sooo vinnig diep in my hartjie ingekruip !! Mag Jesus jou soo seen !! En Sy liefde jou toevou soos n warm kombers Liefde, pret, deernis en 'n ware vriendin is n glimps vaan wie jy is want jys soveel meer !! Baie baie geluk mooiste ... My liefste mooiste margs !!!!! Happy happy happy birthday !! Jy het sooo vinnig diep in my hartjie ingekruip !! Mag Jesus jou soo seen !! En Sy liefde jou toevou soos n warm kombers
Liefde, pret, deernis en 'n ware vriendin is n glimps vaan wie jy is want jys soveel meer !! Baie baie geluk mooiste mens love u lots
Op nog baie koffies kuiers en net lewe saam doen!!
Read more
Honey️ Jy mag dalk my gunsteling mens wees op hierdie aarde .. Jy is legitimately die persoon met ...
Media Removed
Honey️ Jy mag dalk my gunsteling mens wees op hierdie aarde .. Jy is legitimately die persoon met die mooiste hart nadz . Dankie dat jy my beter helfde is , ek sal nooit eers kan probeer om so n goeie mens soos jy te wees nie ️ Ek kan nie my lewe sonder jou in dink nie . I love you to the moon and back , ... Honey♥️ Jy mag dalk my gunsteling mens wees op hierdie aarde .. Jy is legitimately die persoon met die mooiste hart nadz . Dankie dat jy my beter helfde is , ek sal nooit eers kan probeer om so n goeie mens soos jy te wees nie ♥️ Ek kan nie my lewe sonder jou in dink nie . I love you to the moon and back , geluk met jou 21st xx🥂🍾
Read more
HAPPY BIRTHDAY my Liefste Engel️ Mag jy in die nuwe jaar elke dag God se teenwoordigheid ervaar ...
Media Removed
HAPPY BIRTHDAY my Liefste Engel️ Mag jy in die nuwe jaar elke dag God se teenwoordigheid ervaar en dat jy siels gelukkig mag wees in alles wat jy doen. Ek kan net vir jou dankie sê vir elke oomblik saam, elke dag wat jy my so gelukkig maak en ook vir wie jy is, dat jy my op jou hande dra. Jy is die ... HAPPY BIRTHDAY my Liefste Engel♥️ Mag jy in die nuwe jaar elke dag God se teenwoordigheid ervaar en dat jy siels gelukkig mag wees in alles wat jy doen.

Ek kan net vir jou dankie sê vir elke oomblik saam, elke dag wat jy my so gelukkig maak en ook vir wie jy is, dat jy my op jou hande dra.

Jy is die Mooiste Mooi wat mens kry😙

#Blessed_with_the_best
#my_Kêrel_verjaar
#Beste 😍
#Voorspoed_vir_Jou
#nou_en_viraltyd ❤Lief jou ñ Miljoen @pieterkriel
Read more
Cara bokkie carinus♡ baie geluk met jou b day eks so jamer eke nie by jou vandag nie maar in jou ...
Media Removed
Cara bokkie carinus♡ baie geluk met jou b day eks so jamer eke nie by jou vandag nie maar in jou hartjie is eke daar♡ Danki dat jy soo goeie mens en meisi is vimy jys regtig awe mens alles en meer waar voor eke kon vra jys my BFFF Eke sien jou sondag en dan kan ons dt somer weer 4 Velang na jou ... Cara bokkie carinus♡ baie geluk met jou b day🎉🎉🎉🎉🎉 eks so jamer eke nie by jou vandag nie maar in jou hartjie is eke daar♡
Danki dat jy soo goeie mens en meisi is vimy jys regtig awe mens👌👌👌 alles en meer waar voor eke kon vra jys my BFFF
Eke sien jou sondag en dan kan ons dt somer weer 4
Velang na jou mooiste love u❤
21 and over🎉🎉🎉⚠⚠⚠
Read more
Aan my geliefste Anetjie. Baie geluk met jou verjaarsdag baie dankie vir al die lag en goeie tye. ...
Media Removed
Aan my geliefste Anetjie. Baie geluk met jou verjaarsdag baie dankie vir al die lag en goeie tye. Jy is die mooiste mens van binne en buite ek wens jou geluk toe deur jou lewenspad waar okal j mag gaan. Weet net ek is baie lief vir jou en sal altyd hier wees vir jou Aan my geliefste Anetjie. Baie geluk met jou verjaarsdag baie dankie vir al die lag en goeie tye. Jy is die mooiste mens van binne en buite ek wens jou geluk toe deur jou lewenspad waar okal j mag gaan. Weet net ek is baie lief vir jou en sal altyd hier wees vir jou
Tuané 21st!!! Baie baie geluk mooiste mens... so vinnig so diep in my hartjie geklim Geniet jou ...
Media Removed
Tuané 21st!!! Baie baie geluk mooiste mens... so vinnig so diep in my hartjie geklim Geniet jou dag Tuané 21st!!! 💫🔥Baie baie geluk mooiste mens... so vinnig so diep in my hartjie geklim💕 Geniet jou dag 🍸
Loading...