Trots jou jy happy

Loading...

Unique profiles
17
Most used tags
Total likes
0
Top locations
Emirates Stadium, Nedbank Golf Challenge #2017, Tribeca Lynwood
Average media age
761.1 days
to ratio
Sussa waar begin mens, vandag 23 jaar gelede het Liewe Jesus jou as n wonderwerk geskenk aan mamma ...
Media Removed
Sussa waar begin mens, vandag 23 jaar gelede het Liewe Jesus jou as n wonderwerk geskenk aan mamma en pappa gegee en tot vandag toe het jy nog net vreugde in hulle en in my lewe gebring baie baie geluk met jou 23ste verjaarsdag ek is baie trots om jou my sus te kan noem en bitter trots op die ... Sussa❤ waar begin mens, vandag 23 jaar gelede het Liewe Jesus jou as n wonderwerk geskenk aan mamma en pappa gegee en tot vandag toe het jy nog net vreugde in hulle en in my lewe gebring ❤❤ baie baie geluk met jou 23ste verjaarsdag 🎉🎊🎁 ek is baie trots om jou my sus te kan noem en bitter trots op die mens wat jy is😊 jy is die engel van die Van Zyl gesin en sal altyd wees🤗 Baie baie lief vir jou 😙
Happy birthday 😊
Read more
Loading...
Forced hugging ft. ons Orkney Snorkney outfits__‍♀️ Happy BDAY my sussie__ . . Ek is so trots ...
Media Removed
Forced hugging ft. ons Orkney Snorkney outfits__‍♀️ Happy BDAY my sussie__ . . Ek is so trots op jou! Daar is soveel in jou geplant: deursettingsvermoë, intelligensie en ‘n sagte hart met soveel deernis vir mense. Jy is opgewonde oor die dinge van God... soekend na die Here en Sy weë. ... Forced hugging ft. ons Orkney Snorkney outfits__👯‍♀️
Happy BDAY my sussie__🎈

Ek is so trots op jou!
Daar is soveel in jou geplant: deursettingsvermoë, intelligensie en ‘n sagte hart met soveel deernis vir mense.
Jy is opgewonde oor die dinge van God... soekend na die Here en Sy weë. Dis pragtig!
Boonop dit alles is jy een van die mense wat my uit my maag uit laat lag!

Dankie vir al die spesiale dinge wat jy vir my doen die afgelope tyd.
Ek waardeer jou so baie!
I love you soooohhhrrrrr much babes 😝👄❤️xx

#sisterlylove
#23
#birthdaybabe
#loveyou
______________________ xx
Read more
Happy 4 jaar en 4 maande my lief! Dankie dat jy my beste vriendin is en my altyd back! Trots om jou al ...
Media Removed
Happy 4 jaar en 4 maande my lief! Dankie dat jy my beste vriendin is en my altyd back! Trots om jou al so lank my meisie te kan noem! #thebestisyettocome #love #anniversary #blessed Happy 4 jaar en 4 maande my lief! Dankie dat jy my beste vriendin is en my altyd back! Trots om jou al so lank my meisie te kan noem!
#thebestisyettocome #love #anniversary #blessed
Happy Birthday my vriend  dankie vir jou vriendskap. Baie sterkte vir die nuwe fase wat jy begin ...
Media Removed
Happy Birthday my vriend dankie vir jou vriendskap. Baie sterkte vir die nuwe fase wat jy begin het en ek is reuse baie trots op jou maatjie op nog baie chicken nuggets en spur sous tye en panda videos 🐓 @stephanforssman Happy Birthday my vriend 🌈🎉 dankie vir jou vriendskap. Baie sterkte vir die nuwe fase wat jy begin het en ek is reuse baie trots op jou maatjie 😱 op nog baie chicken nuggets en spur sous tye en panda videos 🐓 @stephanforssman
My love for you is like a journey , starting at Forever and Ending at never  Happy anniversary my ...
Media Removed
My love for you is like a journey , starting at Forever and Ending at never Happy anniversary my engel ! 17 onvergeetlike maande saam jou. Dankie vir al jou geduld , liefde en ondersteuning x Jy's definitief die beste ooit en ek is trots op jou my mysie te noem love you to the moon and back #liefde ... My love for you is like a journey , starting at Forever and Ending at never 👫❤ Happy anniversary my engel ! 17 onvergeetlike maande saam jou. Dankie vir al jou geduld , liefde en ondersteuning x Jy's definitief die beste ooit en ek is trots op jou my mysie te noem 😍 love you to the moon and back 😘 #liefde #gelukkig #watgeldniekankoopnie #mymysie #mooiste #maloorjou
Read more
Happy birthday to a brother who has the worlds greatest sister Dang you're so lucky.. Lekker verjaar ...
Media Removed
Happy birthday to a brother who has the worlds greatest sister Dang you're so lucky.. Lekker verjaar Xander mis jou baie Hoop jy het n lekker dag Baie trots op jou #BIRTHDAY #goals #Trots Happy birthday to a brother who has the worlds greatest sister
Dang you're so lucky..
Lekker verjaar Xander mis jou baie
Hoop jy het n lekker dag
Baie trots op jou
#BIRTHDAY
#goals
#Trots
Loading...
Happy birthday little sister  Ek hoop jy het 'n daggie so amazing soos wat jy is xx jy verdien net ...
Media Removed
Happy birthday little sister Ek hoop jy het 'n daggie so amazing soos wat jy is xx jy verdien net die beste Eks so baie lief vir jou en so trots op jou Happy birthday little sister ❤
Ek hoop jy het 'n daggie so amazing soos wat jy is xx jy verdien net die beste ❤
Eks so baie lief vir jou en so trots op jou 😘
Happy birthday Charmooi 👭 Dankie vir jou mooi hart en vir die amazing vriendin wat jy vir my is. Jy ...
Media Removed
Happy birthday Charmooi 👭 Dankie vir jou mooi hart en vir die amazing vriendin wat jy vir my is. Jy is 'n regte gem Eks baie trots op jou en ek lief en mis jou tonne! #MyFavoriteColorIsBlonde #JouEersteBirthdayInKorea #beautifulinsideandout #bestfriend #blondie #brownie #dreamteam ... Happy birthday Charmooi 👭 Dankie vir jou mooi hart en vir die amazing vriendin wat jy vir my is. Jy is 'n regte gem💎 Eks baie trots op jou en ek lief en mis jou tonne! ❤

#MyFavoriteColorIsBlonde
#JouEersteBirthdayInKorea
#beautifulinsideandout
#bestfriend
#blondie
#brownie
#dreamteam
#always 👊
Read more
Loading...
You will forever be my always ♡ _ _ _ _ Happy Anniversary my love! Dankie dat jy beyond amazing ...
Media Removed
You will forever be my always ♡ _ _ _ _ Happy Anniversary my love! Dankie dat jy beyond amazing is. Dankie dat jy my hart ken, verstaan, aanvaar en kies. Dankie vir elke liewe dingetjie van klein tot groot. Van elke kuier tot gesprek selfs net daar wees in die stil oomblikke ook. Dankie ... You will forever be my always ♡

Happy Anniversary my love!
Dankie dat jy beyond amazing is.
Dankie dat jy my hart ken, verstaan, aanvaar en kies.
Dankie vir elke liewe dingetjie van klein tot groot. Van elke kuier tot gesprek selfs net daar wees in die stil oomblikke ook.
Dankie dat jy my gelukkig maak.
Dankie dat jy altyd daar is.
Dankie vir al jou raad en ondersteuning en luister wanneer ek net moet praat!
Ek wardeer jou ongelooflik baie.
Jy is my alles.
Jy maak my trots.
Ek het joú lief!♡♡ 👫👫👫👫👫👫

Read more
As jy nog wonder hoekom die krulkop jou só baie lief het? Laat my hart verduidelik️️️️ (Noem ...
Media Removed
As jy nog wonder hoekom die krulkop jou só baie lief het? Laat my hart verduidelik️ (Noem my asseblief van nou af Prinses Di) Meneer La Cock , jy is letterlik 'n All in onex •Jy het liewe Jesus voor my bo my lief gehad dit sal altyd my nr.1 rede bly as ons hande vat & met Abba praat , voel ... As jy nog wonder hoekom die krulkop jou só baie lief het?
Laat my hart verduidelik❤️❤️❤️❤️ (Noem my asseblief van nou af Prinses Di😉) Meneer La Cock , jy is letterlik 'n All in one😻x •Jy het liewe Jesus voor my bo my lief gehad dit sal altyd my nr.1 rede bly💞 as ons hande vat & met Abba praat , voel ek tuis🙏🏼❤️ •Gentleman x1000 ; vandag is dit 944 dae saam jou en die kar se deur word nog elke dag vir my oopgemaak... dankie❤️
•Stand up comedian ; hy is die rede vir maagspiere ek belowe!😂
•Model , I meen just look at you😻
•My bodybuilder & personal trainer💪🏼 - my trots!
•Jou hart vir kinders😭❤️
•Jy lyk soos die res van my lewe😊x

Vandag is ek 944 dae jou meisie & ek is dankbaar ek belowe!
Dankie vir die ongelooflike mens wie jy is , ek waardeer jou kerel😊
Bom.com jy💕 ek is lief vir jou❤️ Happy New Year/ Anniversary babes❤️❤️❤️ #2jaar&8maande #blessed #newyear #2018 #ourseason
Read more
'n Bietjie vroeg, maar ek wil eerste wees! Happy, happy birthday ons liefste Celly! Mag dit vir ...
Media Removed
'n Bietjie vroeg, maar ek wil eerste wees! Happy, happy birthday ons liefste Celly! Mag dit vir jou 'n fabulous dag en 'n baie blessed lewensjaar vorentoe wees! Ons kan net in awe staan en bewonder die jong man wat jy is. Integriteit, liefde, eerlikheid, hardwerkend, lojaliteit, geloof...almal ... 'n Bietjie vroeg, maar ek wil eerste wees!😜😁 Happy, happy birthday ons liefste Celly! Mag dit vir jou 'n fabulous dag en 'n baie blessed lewensjaar vorentoe wees! Ons kan net in awe staan en bewonder die jong man wat jy is. Integriteit, liefde, eerlikheid, hardwerkend, lojaliteit, geloof...almal woorde in jou woordeskat. Jy is voorwaar 'n rots en anker vir my, al besef jy dit nie altyd nie.🙏❤️ Ons het maar ons afdaggies nou en dan (soos enige ander ouer en kind), maar ek sal jou vir niks en niemand verruil nie!😉 Ons is baie lief vir jou en so trots op jou en ek weet ons gaan nog vele verjaarsdae vorentoe saam vier!!🎉 #son #birthday #25+1 #blessed #love #happybirthday #handsome #myanchor #integrity #faith #manofGod #loyal #hardworking #honest #celly
Read more
Happy Birthday my frikkie! Hierdie is so bietjie van n belated birthday post/wens, maar ek hoop ...
Media Removed
Happy Birthday my frikkie! Hierdie is so bietjie van n belated birthday post/wens, maar ek hoop jy het elke oomblik van jou dag geniet! Dit was lekker vir my om saam jou te kon celebrate, en wat wil jy nou meer hê vir ń gesekenk as jou Rugby-span so ń awesome game op jou verjaarsdag speel en jy ... Happy Birthday my frikkie!🎉🎊 Hierdie is so bietjie van n belated birthday post/wens, maar ek hoop jy het elke oomblik van jou dag geniet! Dit was lekker vir my om saam jou te kon celebrate, en wat wil jy nou meer hê vir ń gesekenk as jou Rugby-span so ń awesome game op jou verjaarsdag speel en jy is dáár om dit te beleef!? #awesome🕺 My wens vir jou in die komende jaar is nét sukses en al die geluk en guns in die wêreld - want jy verdien dit en nog soveel meer! Dankie vir wie jy is, ek is trots om jou my ouboet te noem!❤ #HappyBirthday #29 #celebrations #family #happiness #siblings #SuperRugby #SuperXV #manditwaslekker #ditwasnclosegame #NOOOOT 😂😂 #Rugby #EmiratesAirlinePark #Stormers vs #Lions #winners #LionsPride #Canterbury #VOX #weekend #shenanigans
Read more
Loading...
Liefste sushi... Baie geluk met jou 26ste verjaarsdag! Dink dis weer tyd dat ons 'n slag by mekaar ...
Media Removed
Liefste sushi... Baie geluk met jou 26ste verjaarsdag! Dink dis weer tyd dat ons 'n slag by mekaar is vir verjaarsdae ️ dankie vir die spesiale jy wat jy is en die lig wat jy in almal om jou se lewe is. Jy is beautiful en ek is so trots op alles wat jy doen en is. Happy birthday en mag die komende jaar ... Liefste sushi... Baie geluk met jou 26ste verjaarsdag! Dink dis weer tyd dat ons 'n slag by mekaar is vir verjaarsdae ❤️ dankie vir die spesiale jy wat jy is en die lig wat jy in almal om jou se lewe is. Jy is beautiful en ek is so trots op alles wat jy doen en is. Happy birthday en mag die komende jaar een wees soos nog nooit tevore nie. Olivesyou!

#birthday #love #proudsister #family #celebrations
Read more
Guess what? Ja jy is reg guess kan gaan slaap... van dag 1 af own ons hierdie photoshoots... ! Ons kan ...
Media Removed
Guess what? Ja jy is reg guess kan gaan slaap... van dag 1 af own ons hierdie photoshoots... ! Ons kan en mag maar nou vir guess gaan werk. Lol. Jacques waar om te begin al 13 jaar se events and ups en downs en happiness en memories is te kort om neer te lê in ñ boodskap... Maar jy is my trots! En my bors ... Guess what? Ja jy is reg guess kan gaan slaap... van dag 1 af own ons hierdie photoshoots... ! Ons kan en mag maar nou vir guess gaan werk. Lol.
Jacques waar om te begin al 13 jaar se events and ups en downs en happiness en memories is te kort om neer te lê in ñ boodskap... Maar jy is my trots! En my bors rek al hoe meer.... as enige iemand jou ken, sal hulle weet jy werk so hard en wil almal gelukkig hou! Jy wil niemand teleurstel nie.
Almal sien jacques as die intense drill machine in die dans skool ek sien die Man wat die beste soek vir sy team en sy coach.
Jy is so geseën op soveel vlakke en jy is slim en probeer en gee altyd jou beste.
Vandag is jy 21 en ek voel genuinely soos jou tweede Ma. En jy is my kind, Nadia Jacobs het nog nie besef nie.. maar ek dink sy het aanvaar. Lol.
Jy bring my soveel joy! En jacques op 21 moet ek vir jou dankie sê, dat jy by my staan en my so support!
Ek bid net dat jy dieselfde sal ervaar van die mense in jou lewe... ek kan soveel raad vir jou gee maar lewe sal nie so interesting wees nie en jy sal nie uit jou foute leer nie.
So ek kan net vir jou Bid dat jy altyd God se stem sal hoor en bid vir wysheid! Dat God jou paaie sal gelyk maak en dat jy altyd so hard sal werk en lief hê soos jy my het en belangriker God.
Jacques geniet hierdie journey...mag dit net vir jou iets wees wat jou hart begeer en natuurlik God se plan vir jou.
Hou altyd jou kop hoog, onthou die is net temporary, disappointments maak nie saak nie, maak ons sterker, lief hard, werk hard en loop altyd saam God. Onthou nothing else works until you do.
Blessings my Jacques.
And Happy Birthday.
Read more
Happy birthday my skat 🤗 Ek is so trots op jou en jou mooi hart is n inspirasie vir my en almal om jou, ...
Media Removed
Happy birthday my skat 🤗 Ek is so trots op jou en jou mooi hart is n inspirasie vir my en almal om jou, jy is nie net my meisie nie maar my beste vriendin met wie ek als kan deel. Eks baie lief vir jou @renek.xo *ps. Die eerste foto is nie n foto van jou nie, dis eintlik van my, maar ek dink ek lyk blerrie ... Happy birthday my skat 🤗
Ek is so trots op jou en jou mooi hart is n inspirasie vir my en almal om jou, jy is nie net my meisie nie maar my beste vriendin met wie ek als kan deel.
Eks baie lief vir jou ❤ @renek.xo
*ps. Die eerste foto is nie n foto van jou nie, dis eintlik van my, maar ek dink ek lyk blerrie goed so ek sit dit anyway op, die res is oulik*
#birthday #love
Read more
Loading...
Ek mis jou vandag !! Jy sou so trots gewees het op my vandag blare groen slaai blare 😀 Jou kinders is ...
Media Removed
Ek mis jou vandag !! Jy sou so trots gewees het op my vandag blare groen slaai blare 😀 Jou kinders is so mooi en hulle doen so goed ! Jy kan met reg trots wees op hulle !! Ons verlang jou Happy Birthday Ek mis jou vandag !! Jy sou so trots gewees het op my vandag blare groen slaai blare 😀 Jou kinders is so mooi en hulle doen so goed ! Jy kan met reg trots wees op hulle !! Ons verlang jou 💔 Happy Birthday
I may not always be there with you, but I'll always be there for you.  Happy birthday Lallie. Ek is ...
Media Removed
I may not always be there with you, but I'll always be there for you. Happy birthday Lallie. Ek is so lief vir jou & so so trots op als wat jy is. xoxo I may not always be there with you, but I'll always be there for you. ❤
Happy birthday Lallie. Ek is so lief vir jou & so so trots op als wat jy is. xoxo
Loading...